Die doel en plek van liggaamlike opvoeding in die opvoedingsprogram

Die beskaafde mens is van ’n gedurige fisieke stryd om selfbehoud en sekerheid van bestaan geleidelik onthef. Sy stryd teen die natuur is in baie opsigte grotendeels oorwin: die klimaat, deur kleding en woning;voedselversekering, deur landbou en veeteelt; beweging, deur vervoermiddels om hom te verp...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. P. J. Smith
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1951-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1773
Description
Summary:Die beskaafde mens is van ’n gedurige fisieke stryd om selfbehoud en sekerheid van bestaan geleidelik onthef. Sy stryd teen die natuur is in baie opsigte grotendeels oorwin: die klimaat, deur kleding en woning;voedselversekering, deur landbou en veeteelt; beweging, deur vervoermiddels om hom te verplaas; bewerking en beskerming, deur gereedskap en wapens; hy beskik oor vaste verblyfplekke in plaas van te swerf en te soek; sodat ’n groot stuk fisieke inspanning en kragsverbruik weggeval en dus vrygekoni het vir waarneming, oordenking en organisering vansy ervaringe.
ISSN:0023-270X
2304-8557