Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project

In ‘n tydperk van snelle kurrikulum hervorming, is talle Suid Afrikaanse onderwysers gekonfronteer met die moeilike taak om nuwe kurrikula te ontwikkel en te implementeer. Dit is veral die geval vir Geskiedenis-onderwysers wat as deel van die proses vele uitdagings te bowe moet kom. Terwyl sommige o...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Suriamurthee M. Maistry
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2007-11-01
Series:Contree
Subjects:
Online Access:https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/413
_version_ 1797222802998165504
author Suriamurthee M. Maistry
author_facet Suriamurthee M. Maistry
author_sort Suriamurthee M. Maistry
collection DOAJ
description In ‘n tydperk van snelle kurrikulum hervorming, is talle Suid Afrikaanse onderwysers gekonfronteer met die moeilike taak om nuwe kurrikula te ontwikkel en te implementeer. Dit is veral die geval vir Geskiedenis-onderwysers wat as deel van die proses vele uitdagings te bowe moet kom. Terwyl sommige onderwysers kurrikulum hervorming as ‘n reuse uitdaging beskou, daag ander die beskouing uit deur die geleentheid aan te gryp vir persoonlike professionele groei. Hierdie artikel is gebaseer op die TEMS onderwyser-ontwikkelingsprojek waarin die argument ten gunste is van ‘n praktykbenadering ten opsigte van die volgehoue professionele ontwikkeling van Geskiedenisonderwysers. Die spesifieke eise wat die onderrig van Geskiedenis in ‘n post-apartheid Suid-Afrika stel, maak dit noodsaaklik dat ‘veilige plekke’ geskep word vir Geskiedenisonderwysers waar redevoering rakende die Geskiedenis-kurrikulum kan plaasvind. “Gemeenskappe van praktyk”, soos voorgestel deur Wenger, bied ‘n bruikbare teoretiese benadering vir ‘n volgehoue professionele ontwikkeling in Geskiedenisonderrig, veral in die beperkende mate van ondersteuning vanaf die provinsiale onderwysdepartmente vir Geskiedenisonderwysers.
first_indexed 2024-04-24T13:27:08Z
format Article
id doaj.art-aa44f7d311954e238329de48ab8f323e
institution Directory Open Access Journal
issn 0379-9867
2959-510X
language English
last_indexed 2024-04-24T13:27:08Z
publishDate 2007-11-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Contree
spelling doaj.art-aa44f7d311954e238329de48ab8f323e2024-04-04T09:38:08ZengAOSISContree0379-98672959-510X2007-11-0154010.4102/nc.v54i0.413394Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS projectSuriamurthee M. Maistry0School of Social Sciences Education, University of KwaZulu-NatalIn ‘n tydperk van snelle kurrikulum hervorming, is talle Suid Afrikaanse onderwysers gekonfronteer met die moeilike taak om nuwe kurrikula te ontwikkel en te implementeer. Dit is veral die geval vir Geskiedenis-onderwysers wat as deel van die proses vele uitdagings te bowe moet kom. Terwyl sommige onderwysers kurrikulum hervorming as ‘n reuse uitdaging beskou, daag ander die beskouing uit deur die geleentheid aan te gryp vir persoonlike professionele groei. Hierdie artikel is gebaseer op die TEMS onderwyser-ontwikkelingsprojek waarin die argument ten gunste is van ‘n praktykbenadering ten opsigte van die volgehoue professionele ontwikkeling van Geskiedenisonderwysers. Die spesifieke eise wat die onderrig van Geskiedenis in ‘n post-apartheid Suid-Afrika stel, maak dit noodsaaklik dat ‘veilige plekke’ geskep word vir Geskiedenisonderwysers waar redevoering rakende die Geskiedenis-kurrikulum kan plaasvind. “Gemeenskappe van praktyk”, soos voorgestel deur Wenger, bied ‘n bruikbare teoretiese benadering vir ‘n volgehoue professionele ontwikkeling in Geskiedenisonderrig, veral in die beperkende mate van ondersteuning vanaf die provinsiale onderwysdepartmente vir Geskiedenisonderwysers.https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/413curriculum changecurriculum development and implementationhistory teachersteaching economic and management sciences (tems)
spellingShingle Suriamurthee M. Maistry
Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project
Contree
curriculum change
curriculum development and implementation
history teachers
teaching economic and management sciences (tems)
title Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project
title_full Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project
title_fullStr Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project
title_full_unstemmed Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project
title_short Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project
title_sort building communities of practice for the continuing professional development of history teachers insights from the tems project
topic curriculum change
curriculum development and implementation
history teachers
teaching economic and management sciences (tems)
url https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/413
work_keys_str_mv AT suriamurtheemmaistry buildingcommunitiesofpracticeforthecontinuingprofessionaldevelopmentofhistoryteachersinsightsfromthetemsproject