Ad fontes - oftewel 'n poging mm Calvyn Afrikaans te laat praat
In die voorgraadse jare word van 'n Latyndosent verwag dat hy Caesar met die studente sal lees en 'n gesaghebbende op die gebied van die klassieke oor— logvoering sal word. In die beginjare van die student se opleiding word Cicero en Vergilius aan horn voorgesit.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1981-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/995 |