Die betekenis wat kommunikasiekunde vir die prediking kan hê

Kommunikasiekunde is een van die jongste wetenskappe wat in die area van geesteswetenskappe ontstaan het. Dit is ’n vak wat eintlik ontstaan het uit die samevoeging van verskeie vertakkings wat vandag almal as onderafdelings van die Kommunikasiekunde beskou word. Die heel oudste hiervan is die r...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. P. Fourie
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1978-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1149
Description
Summary:Kommunikasiekunde is een van die jongste wetenskappe wat in die area van geesteswetenskappe ontstaan het. Dit is ’n vak wat eintlik ontstaan het uit die samevoeging van verskeie vertakkings wat vandag almal as onderafdelings van die Kommunikasiekunde beskou word. Die heel oudste hiervan is die retoriek soos dit al van voor Christus af deur die Grieke geleer is. In die meer resente verlede was Joernalistiek meer as dikwels die voorloper van huidige kommunikasiekunde-departement gewees.
ISSN:1018-6441
2305-0853