Van Wyk se bespreking van my boek: <i>God, waarom lyk die wêreld so</i>?
My dank aan Amie van Wyk vir ’n deeglike bespreking van hierdie boek (In die Skriflig, 36(4) 2002). Al sal ek hier en daar vrae vra oor sy beoordeling, het hy dit op ’n waardige vlak gedoen wat reg laat geskied aan die saak. Trouens, hier en daar het hy regtig uit sy pad gegaan om my te probeer vers...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2003-08-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/491 |
Summary: | My dank aan Amie van Wyk vir ’n deeglike bespreking van hierdie boek (In die Skriflig, 36(4) 2002). Al sal ek hier en daar vrae vra oor sy beoordeling, het hy dit op ’n waardige vlak gedoen wat reg laat geskied aan die saak. Trouens, hier en daar het hy regtig uit sy pad gegaan om my te probeer verstaan.
Van Wyk maak veel daarvan dat ek ’n nuwe voorsienigheidsleer aanbied (529, 539, 550). Hy meld egter nie dat ek direk en doelbewus by Irenaeus aansluit nie (176-179), iets wat ek vroeër al in ’n boekie oor die versoeningsleer gedoen het (Versoening – Goedkoop? Duur? Verniet? van 1995). |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |