They also served: Ordinary South African women in an extraordinary struggle: The case of Erna de Villiers (Buber)

Met die ontplooiing en vestiging van die Apartheidsbeleid1 in Suid-Afrika na 1948 het by ‘n groot gedeelte van die Suid-Afrikaanse bevolking teenstand teen die beleid van afsonderlike ontwikkeling ontstaan. Gedurende die tydperk 1948 tot 1960 is ‘n hele reeks wette aanvaar om die skeiding van rasseg...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Pieter L. Möller
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2010-05-01
Series:Contree
Subjects:
Online Access:https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/376
_version_ 1797222806127116288
author Pieter L. Möller
author_facet Pieter L. Möller
author_sort Pieter L. Möller
collection DOAJ
description Met die ontplooiing en vestiging van die Apartheidsbeleid1 in Suid-Afrika na 1948 het by ‘n groot gedeelte van die Suid-Afrikaanse bevolking teenstand teen die beleid van afsonderlike ontwikkeling ontstaan. Gedurende die tydperk 1948 tot 1960 is ‘n hele reeks wette aanvaar om die skeiding van rassegroepe in Suid-Afrika aan te moedig. Grootskaalse weerstand teen die reeks diskriminerende wette het onder die swartmense ontwikkel. Vroue uit alle kleurgroepe het tydens die “Apartheidsjare” (1960 tot 1990) aan versetaksies in Suid-Afrika deelgeneem om hulle misnoeë met inperkende wetgewing te kenne te gee. Ander het bydraes gelewer om ‘n verskil te maak in die lewens van mense wat onder rassisme gebuk gegaan het. Vroue se betrokkenheid op hierdie fronte was dikwels geminag. Hulle minderwaardige plek in die destydse samelewing was moontlik ‘n faktor. Desnieteenstaande het hierdie vroue se bydraes ‘n verskil help maak. Vir hierdie doel val die kollig op verskeie vroue se bydraes, waaronder enkele bekende asook minder bekende vroue. Erna de Villiers (Buber) is ‘n spesifieke voorbeeld om die rol van ‘n vrou wat tydens die Apartheidsjare ‘n prominente bydrae gelewer het, uit te wys. Haar rol onder swart skoolleerlinge word beklemtoon.
first_indexed 2024-03-07T20:02:27Z
format Article
id doaj.art-b99f79b35f1d48dfb48ce7cc33d123e5
institution Directory Open Access Journal
issn 0379-9867
2959-510X
language English
last_indexed 2024-04-24T13:27:11Z
publishDate 2010-05-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Contree
spelling doaj.art-b99f79b35f1d48dfb48ce7cc33d123e52024-04-04T09:38:08ZengAOSISContree0379-98672959-510X2010-05-0159010.4102/nc.v59i0.376357They also served: Ordinary South African women in an extraordinary struggle: The case of Erna de Villiers (Buber)Pieter L. Möller0North-West UniversityMet die ontplooiing en vestiging van die Apartheidsbeleid1 in Suid-Afrika na 1948 het by ‘n groot gedeelte van die Suid-Afrikaanse bevolking teenstand teen die beleid van afsonderlike ontwikkeling ontstaan. Gedurende die tydperk 1948 tot 1960 is ‘n hele reeks wette aanvaar om die skeiding van rassegroepe in Suid-Afrika aan te moedig. Grootskaalse weerstand teen die reeks diskriminerende wette het onder die swartmense ontwikkel. Vroue uit alle kleurgroepe het tydens die “Apartheidsjare” (1960 tot 1990) aan versetaksies in Suid-Afrika deelgeneem om hulle misnoeë met inperkende wetgewing te kenne te gee. Ander het bydraes gelewer om ‘n verskil te maak in die lewens van mense wat onder rassisme gebuk gegaan het. Vroue se betrokkenheid op hierdie fronte was dikwels geminag. Hulle minderwaardige plek in die destydse samelewing was moontlik ‘n faktor. Desnieteenstaande het hierdie vroue se bydraes ‘n verskil help maak. Vir hierdie doel val die kollig op verskeie vroue se bydraes, waaronder enkele bekende asook minder bekende vroue. Erna de Villiers (Buber) is ‘n spesifieke voorbeeld om die rol van ‘n vrou wat tydens die Apartheidsjare ‘n prominente bydrae gelewer het, uit te wys. Haar rol onder swart skoolleerlinge word beklemtoon.https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/376apartheidafrican educationstrugglesegregationracialemancipationdiscriminationblack sashvaal trianglesaclakoinoniaerna de villiers (buber)
spellingShingle Pieter L. Möller
They also served: Ordinary South African women in an extraordinary struggle: The case of Erna de Villiers (Buber)
Contree
apartheid
african education
struggle
segregation
racial
emancipation
discrimination
black sash
vaal triangle
sacla
koinonia
erna de villiers (buber)
title They also served: Ordinary South African women in an extraordinary struggle: The case of Erna de Villiers (Buber)
title_full They also served: Ordinary South African women in an extraordinary struggle: The case of Erna de Villiers (Buber)
title_fullStr They also served: Ordinary South African women in an extraordinary struggle: The case of Erna de Villiers (Buber)
title_full_unstemmed They also served: Ordinary South African women in an extraordinary struggle: The case of Erna de Villiers (Buber)
title_short They also served: Ordinary South African women in an extraordinary struggle: The case of Erna de Villiers (Buber)
title_sort they also served ordinary south african women in an extraordinary struggle the case of erna de villiers buber
topic apartheid
african education
struggle
segregation
racial
emancipation
discrimination
black sash
vaal triangle
sacla
koinonia
erna de villiers (buber)
url https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/376
work_keys_str_mv AT pieterlmoller theyalsoservedordinarysouthafricanwomeninanextraordinarystrugglethecaseofernadevilliersbuber