Geslagsgebaseerde genrekonvensies en die kritiese ontvangs van Buchi Emecheta se <i>Destination Biafra</i> (Nigerië)

’n Geslagsgebaseerde ruimtelike konsepsie van oorlog – wat ’n verdeling skep tussen die manlike oorlogsfront en ’n vroulike tuisfront – ondermyn die geloofwaardigheid van vroue se deelname aan die stryd en die legitimiteit van vroue-oorlogromans. Deur ’n studie van Buchi Emecheta se Destination Biaf...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Polo B. Moji
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/420
_version_ 1819077381165416448
author Polo B. Moji
author_facet Polo B. Moji
author_sort Polo B. Moji
collection DOAJ
description ’n Geslagsgebaseerde ruimtelike konsepsie van oorlog – wat ’n verdeling skep tussen die manlike oorlogsfront en ’n vroulike tuisfront – ondermyn die geloofwaardigheid van vroue se deelname aan die stryd en die legitimiteit van vroue-oorlogromans. Deur ’n studie van Buchi Emecheta se Destination Biafra, eers gepubliseer in 1982 te doen, beklemtoon hierdie artikel die rol van genrekonvensies tydens die produksie en ontvangs van oorlogromans geskryf deur Afrika vroueskrywers. Emecheta se gewaagde keuse om die tuis- en/of oorlogsfrontverdeling te ondermyn deur die skepping van ’n vroulike soldaat-heldin, Debbie, is die fokuspunt van hierdie analise. Binne die konteks van post-koloniale Afrika letterkunde word die werke deur vroue uitgebeeld as ’n proses van die ‘terug skryf’ aan ’n kanon wat vroue uitbeeld as apolitiese geleiers van tradisie. Emecheta doen afstand van kanonikale merkers van Afrika-‘egtheid’ met die karakter van Debbie, ’n liminale figuur wat haar identiteit moet vind te midde van moderniteit en tradisie; manlikheid en vroulikheid. Die artikel kom tot die slotsom dat die hoofrede waarom die karakterisering van Debbie as onbevredigend geag word, is omdat dit die simplistiese kategorisering van genre konvensies uitdaag. Té dikwels word genre as ’n vaste kategorie beskou, maar ’n betekenisvolle ontleding van Destination Biafra dwing die leser om dit as ’n oop kategorie te beskou, waarvan die konvensies ‘gebuig’ kan word om minderheidsletterkunde te akkommodeer wat nuwe sub-genres ontwikkel.
first_indexed 2024-12-21T18:56:17Z
format Article
id doaj.art-bb0ef958531d4882b0c6fe17a222f21f
institution Directory Open Access Journal
issn 0258-2279
2219-8237
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-21T18:56:17Z
publishDate 2014-05-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Literator
spelling doaj.art-bb0ef958531d4882b0c6fe17a222f21f2022-12-21T18:53:37ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372014-05-01351e1e71041Geslagsgebaseerde genrekonvensies en die kritiese ontvangs van Buchi Emecheta se <i>Destination Biafra</i> (Nigerië)Polo B. Moji0Department of French, University of KwaZulu-Natal, South Africa’n Geslagsgebaseerde ruimtelike konsepsie van oorlog – wat ’n verdeling skep tussen die manlike oorlogsfront en ’n vroulike tuisfront – ondermyn die geloofwaardigheid van vroue se deelname aan die stryd en die legitimiteit van vroue-oorlogromans. Deur ’n studie van Buchi Emecheta se Destination Biafra, eers gepubliseer in 1982 te doen, beklemtoon hierdie artikel die rol van genrekonvensies tydens die produksie en ontvangs van oorlogromans geskryf deur Afrika vroueskrywers. Emecheta se gewaagde keuse om die tuis- en/of oorlogsfrontverdeling te ondermyn deur die skepping van ’n vroulike soldaat-heldin, Debbie, is die fokuspunt van hierdie analise. Binne die konteks van post-koloniale Afrika letterkunde word die werke deur vroue uitgebeeld as ’n proses van die ‘terug skryf’ aan ’n kanon wat vroue uitbeeld as apolitiese geleiers van tradisie. Emecheta doen afstand van kanonikale merkers van Afrika-‘egtheid’ met die karakter van Debbie, ’n liminale figuur wat haar identiteit moet vind te midde van moderniteit en tradisie; manlikheid en vroulikheid. Die artikel kom tot die slotsom dat die hoofrede waarom die karakterisering van Debbie as onbevredigend geag word, is omdat dit die simplistiese kategorisering van genre konvensies uitdaag. Té dikwels word genre as ’n vaste kategorie beskou, maar ’n betekenisvolle ontleding van Destination Biafra dwing die leser om dit as ’n oop kategorie te beskou, waarvan die konvensies ‘gebuig’ kan word om minderheidsletterkunde te akkommodeer wat nuwe sub-genres ontwikkel.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/420
spellingShingle Polo B. Moji
Geslagsgebaseerde genrekonvensies en die kritiese ontvangs van Buchi Emecheta se <i>Destination Biafra</i> (Nigerië)
Literator
title Geslagsgebaseerde genrekonvensies en die kritiese ontvangs van Buchi Emecheta se <i>Destination Biafra</i> (Nigerië)
title_full Geslagsgebaseerde genrekonvensies en die kritiese ontvangs van Buchi Emecheta se <i>Destination Biafra</i> (Nigerië)
title_fullStr Geslagsgebaseerde genrekonvensies en die kritiese ontvangs van Buchi Emecheta se <i>Destination Biafra</i> (Nigerië)
title_full_unstemmed Geslagsgebaseerde genrekonvensies en die kritiese ontvangs van Buchi Emecheta se <i>Destination Biafra</i> (Nigerië)
title_short Geslagsgebaseerde genrekonvensies en die kritiese ontvangs van Buchi Emecheta se <i>Destination Biafra</i> (Nigerië)
title_sort geslagsgebaseerde genrekonvensies en die kritiese ontvangs van buchi emecheta se i destination biafra i nigerie
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/420
work_keys_str_mv AT polobmoji geslagsgebaseerdegenrekonvensiesendiekritieseontvangsvanbuchiemechetaseidestinationbiafrainigerie