Suid-Afrika se rol in twee Wêreldoorloë
Die Eerste Wêreldoorlog. Die oorlog wat in Augustus 1914 in Europa uitgebreek het, sou 'n diepgaande invloed op Suid-Afrika se toekoms uitoefen. Op 31 Mei 1910 het die Unie van Suid-Afrika as 'n selfregerende Dominium van die Britse Ryk tot stand gekom. Met die uitbreek van die oorlog,...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/440 |
_version_ | 1818947803766849536 |
---|---|
author | Editorial Team Militaria |
author_facet | Editorial Team Militaria |
author_sort | Editorial Team Militaria |
collection | DOAJ |
description | Die Eerste Wêreldoorlog. Die oorlog wat in Augustus 1914 in Europa uitgebreek het, sou 'n diepgaande invloed op Suid-Afrika se toekoms uitoefen. Op 31 Mei 1910 het die Unie van Suid-Afrika as 'n selfregerende Dominium van die Britse Ryk tot stand gekom. Met die uitbreek van die oorlog, het Groot Brittanje, in alliansie met Frankryk teen Duitsland, die Suid-Afrikaanse aanbod aanvaar dat troepe verskaf sou word ten einde die Britse garnisoene in Suid-Afrika vry te stel vir diens elders in die oorlog teen Duitsland. Die Unie het ook, op versoek van Groot Brittanje, ingewillig om Suidwes-Afrika, wat toe 'n Duitse kolonie was, te neutraliseer. |
first_indexed | 2024-12-20T08:36:43Z |
format | Article |
id | doaj.art-bbaefcca6a6e496d9696b12f7994add4 |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 2224-0020 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-20T08:36:43Z |
publishDate | 2012-02-01 |
publisher | Stellenbosch University |
record_format | Article |
series | Scientia Militaria |
spelling | doaj.art-bbaefcca6a6e496d9696b12f7994add42022-12-21T19:46:33ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-0117110.5787/17-1-440Suid-Afrika se rol in twee WêreldoorloëEditorial Team MilitariaDie Eerste Wêreldoorlog. Die oorlog wat in Augustus 1914 in Europa uitgebreek het, sou 'n diepgaande invloed op Suid-Afrika se toekoms uitoefen. Op 31 Mei 1910 het die Unie van Suid-Afrika as 'n selfregerende Dominium van die Britse Ryk tot stand gekom. Met die uitbreek van die oorlog, het Groot Brittanje, in alliansie met Frankryk teen Duitsland, die Suid-Afrikaanse aanbod aanvaar dat troepe verskaf sou word ten einde die Britse garnisoene in Suid-Afrika vry te stel vir diens elders in die oorlog teen Duitsland. Die Unie het ook, op versoek van Groot Brittanje, ingewillig om Suidwes-Afrika, wat toe 'n Duitse kolonie was, te neutraliseer.http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/440Eerste WêreldoorlogVerdrag van VersaillesUnie van Suid-Afrika |
spellingShingle | Editorial Team Militaria Suid-Afrika se rol in twee Wêreldoorloë Scientia Militaria Eerste Wêreldoorlog Verdrag van Versailles Unie van Suid-Afrika |
title | Suid-Afrika se rol in twee Wêreldoorloë |
title_full | Suid-Afrika se rol in twee Wêreldoorloë |
title_fullStr | Suid-Afrika se rol in twee Wêreldoorloë |
title_full_unstemmed | Suid-Afrika se rol in twee Wêreldoorloë |
title_short | Suid-Afrika se rol in twee Wêreldoorloë |
title_sort | suid afrika se rol in twee wereldoorloe |
topic | Eerste Wêreldoorlog Verdrag van Versailles Unie van Suid-Afrika |
url | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/440 |
work_keys_str_mv | AT editorialteammilitaria suidafrikaserolintweewereldoorloe |