Die opleiding van bedryfsielkundiges in Suid-Afrika

Oor die afgelope aantal jare het bedryfsielkundiges in Suid-Afrika by verskeie geleenthede die mening gelug dat die tyd waarskynlik aangebreek het om die ontwikkeling van hul vakgebied hier te lande in oënskou te neem. Hierdie behoefte het klaarblyklik ontstaan vanweë die snelle ontwikkeling wat die...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: I. Van W, Raubenheimer, C. J. Calitz, W. S. De Villiers, J. C. D. Augustyn
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1976-11-01
Series:SA Journal of Industrial Psychology
Online Access:https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/275
Description
Summary:Oor die afgelope aantal jare het bedryfsielkundiges in Suid-Afrika by verskeie geleenthede die mening gelug dat die tyd waarskynlik aangebreek het om die ontwikkeling van hul vakgebied hier te lande in oënskou te neem. Hierdie behoefte het klaarblyklik ontstaan vanweë die snelle ontwikkeling wat die bedryfsielkunde die afgelope 10 tot 15 jaar in Suid-Afrika ondergaan het, vernaamlik in die praktiese beroeps- en bedryfslewe, aan akademiese instellings en in die beoefening van die bedryfsielkunde as 'n professie.
ISSN:0258-5200
2071-0763