VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCH

Egipte is soos Suid-Afrika deel van die kontinent van Afrika en daar is voorbeelde van hoe antieke Egiptiese motiewe in die Suid-Afrikaanse boukuns voortleef (Cornelius 2001). Afgesien van argitektoniese voorbeelde is daar ook oorspronklike antieke Egiptiese artefakte in Suid- Afrikaanse versameling...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: I. Cornelius
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies 2012-03-01
Series:Akroterion
Online Access:http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/80
Description
Summary:Egipte is soos Suid-Afrika deel van die kontinent van Afrika en daar is voorbeelde van hoe antieke Egiptiese motiewe in die Suid-Afrikaanse boukuns voortleef (Cornelius 2001). Afgesien van argitektoniese voorbeelde is daar ook oorspronklike antieke Egiptiese artefakte in Suid- Afrikaanse versamelings en ʼn aantal hiervan vorm tans deel van die uitstalling “Lewende Antieke” van die Dept. Antieke Studie in die SASOL-Kunsmuseum van die Universiteit van Stellenbosch. Die uitstalling bestaan uit meer as 200 voorwerpe uit die antieke wêreld en is ʼn seleksie van die Antieke versameling van Iziko Museums van Kaapstad wat kragtens ʼn leenooreenkoms tussen die Universiteit van Stellenbosch en Iziko Museums vir twee jaar op bruikleen is.
ISSN:0303-1896
2079-2883