VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCH

Egipte is soos Suid-Afrika deel van die kontinent van Afrika en daar is voorbeelde van hoe antieke Egiptiese motiewe in die Suid-Afrikaanse boukuns voortleef (Cornelius 2001). Afgesien van argitektoniese voorbeelde is daar ook oorspronklike antieke Egiptiese artefakte in Suid- Afrikaanse versameling...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: I. Cornelius
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies 2012-03-01
Series:Akroterion
Online Access:http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/80
_version_ 1818242905455722496
author I. Cornelius
author_facet I. Cornelius
author_sort I. Cornelius
collection DOAJ
description Egipte is soos Suid-Afrika deel van die kontinent van Afrika en daar is voorbeelde van hoe antieke Egiptiese motiewe in die Suid-Afrikaanse boukuns voortleef (Cornelius 2001). Afgesien van argitektoniese voorbeelde is daar ook oorspronklike antieke Egiptiese artefakte in Suid- Afrikaanse versamelings en ʼn aantal hiervan vorm tans deel van die uitstalling “Lewende Antieke” van die Dept. Antieke Studie in die SASOL-Kunsmuseum van die Universiteit van Stellenbosch. Die uitstalling bestaan uit meer as 200 voorwerpe uit die antieke wêreld en is ʼn seleksie van die Antieke versameling van Iziko Museums van Kaapstad wat kragtens ʼn leenooreenkoms tussen die Universiteit van Stellenbosch en Iziko Museums vir twee jaar op bruikleen is.
first_indexed 2024-12-12T13:52:39Z
format Article
id doaj.art-bc191604b6434cf58f6db5023a7462ad
institution Directory Open Access Journal
issn 0303-1896
2079-2883
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-12T13:52:39Z
publishDate 2012-03-01
publisher Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies
record_format Article
series Akroterion
spelling doaj.art-bc191604b6434cf58f6db5023a7462ad2022-12-22T00:22:32ZafrStellenbsoch University, Department of Ancient StudiesAkroterion0303-18962079-28832012-03-0150010.7445/50-0-80VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCHI. CorneliusEgipte is soos Suid-Afrika deel van die kontinent van Afrika en daar is voorbeelde van hoe antieke Egiptiese motiewe in die Suid-Afrikaanse boukuns voortleef (Cornelius 2001). Afgesien van argitektoniese voorbeelde is daar ook oorspronklike antieke Egiptiese artefakte in Suid- Afrikaanse versamelings en ʼn aantal hiervan vorm tans deel van die uitstalling “Lewende Antieke” van die Dept. Antieke Studie in die SASOL-Kunsmuseum van die Universiteit van Stellenbosch. Die uitstalling bestaan uit meer as 200 voorwerpe uit die antieke wêreld en is ʼn seleksie van die Antieke versameling van Iziko Museums van Kaapstad wat kragtens ʼn leenooreenkoms tussen die Universiteit van Stellenbosch en Iziko Museums vir twee jaar op bruikleen is.http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/80
spellingShingle I. Cornelius
VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCH
Akroterion
title VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCH
title_full VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCH
title_fullStr VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCH
title_full_unstemmed VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCH
title_short VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCH
title_sort van die nyl tot stellenbosch antieke egiptiese voorwerpe op stellenbosch
url http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/80
work_keys_str_mv AT icornelius vandienyltotstellenboschantiekeegiptiesevoorwerpeopstellenbosch