Voor-bode/Cas Vos

Voor-bode is die jongste bundel van die bekende afgetrede teoloog Cas Vos wat in 1999 as digter debuteer met Vuurtong en sedertdien ’n waardevolle poësie-oeuvre opgebou het. Buscop (2003) lees Vos se poësie, teen die agtergrond van Vos (1996a en 1996b) se teologiese tweeluik Die volheid daarvan: Hom...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Phil Van Schalkwyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2016-04-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1189
Description
Summary:Voor-bode is die jongste bundel van die bekende afgetrede teoloog Cas Vos wat in 1999 as digter debuteer met Vuurtong en sedertdien ’n waardevolle poësie-oeuvre opgebou het. Buscop (2003) lees Vos se poësie, teen die agtergrond van Vos (1996a en 1996b) se teologiese tweeluik Die volheid daarvan: Homiletiek vanuit ’n hermeneuties-kommunikatiewe perspektief (I & II) as ’n beliggaming van lewensvreugde (la joie de vivre) waarby die W/woord in die werklikheid en die komplekse wisselwerking W/woord en werklikheid sentraal staan.
ISSN:0041-476X
2309-9070