Through Livingstone’s eyes: Perspectives on water in nineteenth-century Southern Africa (1849-56)

David Livingstone (1813–1873) was deel van ‘n merkwaardige geslag ontdekkingsreisigers wat in die negentiende eeu Afrika vir die Engelssprekende wêreld oopgestel het. In Missionary travels and researches in South Africa (1858), ‘n klassieke reisbeskrywing, maak hy onder meer telkens mededelings aan...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.W.N. Tempelhoff
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2009-05-01
Series:Contree
Subjects:
Online Access:https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/394
_version_ 1797222808596512768
author J.W.N. Tempelhoff
author_facet J.W.N. Tempelhoff
author_sort J.W.N. Tempelhoff
collection DOAJ
description David Livingstone (1813–1873) was deel van ‘n merkwaardige geslag ontdekkingsreisigers wat in die negentiende eeu Afrika vir die Engelssprekende wêreld oopgestel het. In Missionary travels and researches in South Africa (1858), ‘n klassieke reisbeskrywing, maak hy onder meer telkens mededelings aan mense in Brittanje en Noord-Amerika in verband met die wyse waarop hy die wateromgewing in suider-Afrika ervaar het terwyl hy op reis was in die streek. Livingstone se waarnemings werp waardevolle lig oor die wyse waarop inheemse gemeenskappe met die wateromgewing omgegaan het. Ook is daar aanduidings van die wyse waarop hulle die beskikbare waterbronne bestuur het. Ook word kennis geneem van Victoriaanse perspektiewe oor water in suider-Afrika.
first_indexed 2024-04-24T13:27:13Z
format Article
id doaj.art-bf78cc07d4e34968ad93eee52b700d34
institution Directory Open Access Journal
issn 0379-9867
2959-510X
language English
last_indexed 2024-04-24T13:27:13Z
publishDate 2009-05-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Contree
spelling doaj.art-bf78cc07d4e34968ad93eee52b700d342024-04-04T09:38:08ZengAOSISContree0379-98672959-510X2009-05-0157010.4102/nc.v57i0.394375Through Livingstone’s eyes: Perspectives on water in nineteenth-century Southern Africa (1849-56)J.W.N. Tempelhoff0School of Basic Sciences, North-West UniversityDavid Livingstone (1813–1873) was deel van ‘n merkwaardige geslag ontdekkingsreisigers wat in die negentiende eeu Afrika vir die Engelssprekende wêreld oopgestel het. In Missionary travels and researches in South Africa (1858), ‘n klassieke reisbeskrywing, maak hy onder meer telkens mededelings aan mense in Brittanje en Noord-Amerika in verband met die wyse waarop hy die wateromgewing in suider-Afrika ervaar het terwyl hy op reis was in die streek. Livingstone se waarnemings werp waardevolle lig oor die wyse waarop inheemse gemeenskappe met die wateromgewing omgegaan het. Ook is daar aanduidings van die wyse waarop hulle die beskikbare waterbronne bestuur het. Ook word kennis geneem van Victoriaanse perspektiewe oor water in suider-Afrika.https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/394indigenous water systemsdavid livingstoneexplorationcolonialismwater managementmalariacommunicationszambezi riversouthern africavictoria falls
spellingShingle J.W.N. Tempelhoff
Through Livingstone’s eyes: Perspectives on water in nineteenth-century Southern Africa (1849-56)
Contree
indigenous water systems
david livingstone
exploration
colonialism
water management
malaria
communications
zambezi river
southern africa
victoria falls
title Through Livingstone’s eyes: Perspectives on water in nineteenth-century Southern Africa (1849-56)
title_full Through Livingstone’s eyes: Perspectives on water in nineteenth-century Southern Africa (1849-56)
title_fullStr Through Livingstone’s eyes: Perspectives on water in nineteenth-century Southern Africa (1849-56)
title_full_unstemmed Through Livingstone’s eyes: Perspectives on water in nineteenth-century Southern Africa (1849-56)
title_short Through Livingstone’s eyes: Perspectives on water in nineteenth-century Southern Africa (1849-56)
title_sort through livingstone s eyes perspectives on water in nineteenth century southern africa 1849 56
topic indigenous water systems
david livingstone
exploration
colonialism
water management
malaria
communications
zambezi river
southern africa
victoria falls
url https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/394
work_keys_str_mv AT jwntempelhoff throughlivingstoneseyesperspectivesonwaterinnineteenthcenturysouthernafrica184956