Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld

Die opskrif dwing die referent om te opereer met twee begrippe wat deur hulle kompleksiteit en onbelyndheid uiters moeilik bepaalbaar en hanteerbaar is. Alhoewel sommige strominge in die moderne Volkekunde die reg van hierdie wetenskap erken om alle volkskulture, ook dié van die moderne volke te bes...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.H. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1970-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1317
Description
Summary:Die opskrif dwing die referent om te opereer met twee begrippe wat deur hulle kompleksiteit en onbelyndheid uiters moeilik bepaalbaar en hanteerbaar is. Alhoewel sommige strominge in die moderne Volkekunde die reg van hierdie wetenskap erken om alle volkskulture, ook dié van die moderne volke te bestudeer, het weinig skrywers hulle energie en vaardigheid in hierdie rigting gewaag. Dit is trouens juis die begrensdheid, homogeniteit en betreklike eenvoud van die primitiewe volkskulture wat die beoefenaars van die vak in die praktyk gedwing en verlei het om hulle aandag feitlik uitsluitend op sodanige kultuurstudies toe te spits. Die studie van die grotere en moderne volke is links gelaat aangesien die getalsterkte, interne verskeidenheid en snelle veranderinge byna onoorkoomlike eise aan die navorser stel.
ISSN:0023-270X
2304-8557