Evaluering van argumente in navorsingsverslae

Sommige skrywers oor navorsingsmetodologie is van mening dat navorsingsverslae op die logika van argumentering berus en dat sulke verslae met die leser kommunikeer deur logiese samehangende argumente aan te bied (Bóhme 1975:206; Mouton 1996:69). Hierdie beskouing impliseer dat navorsers bepaalde gev...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A Botes
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1999-09-01
Series:Curationis
Online Access:https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/715
Description
Summary:Sommige skrywers oor navorsingsmetodologie is van mening dat navorsingsverslae op die logika van argumentering berus en dat sulke verslae met die leser kommunikeer deur logiese samehangende argumente aan te bied (Bóhme 1975:206; Mouton 1996:69). Hierdie beskouing impliseer dat navorsers bepaalde gevolgtrekkings maak en sodanige gevolgtrekkings by wyse van argumentering regverdig word (Doppelt, 1988:105; Giere, 1984:26; Harre, 1965,11; Leherer en Wagner, 1981:3 & Pitt,1988:7). Die struktuur van navorsingsverslae bestaan dus hoofsaaklik uit gevolgtrekkings en redes vir sodanige gevolgtrekkings (Booth, Colomb & Williams, 1995:97). Hieruit blyk dat regverdiging by wyse van argumentering ‘n standaardprosedure in navorsing en navorsingsverslae is.
ISSN:0379-8577
2223-6279