"Volkekunde": Open system and closed minds? - some critical remarks on criticism

Volk ekunde: ope sisteme en geslote denke? Enkele kritiese opmerki gs oor kritiek. Die skrywer gee in die artikel aandag aan kritiek wat oor die teorie en beoefening van Volkekunde uitgespreek word. Deur middel van 'n kort vergelykende opsomming van die teoretiese uitgangspunte van die soge...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. Booyens
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1989-01-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/853
Description
Summary:Volk ekunde: ope sisteme en geslote denke? Enkele kritiese opmerki gs oor kritiek. Die skrywer gee in die artikel aandag aan kritiek wat oor die teorie en beoefening van Volkekunde uitgespreek word. Deur middel van 'n kort vergelykende opsomming van die teoretiese uitgangspunte van die sogenaamde vaders van etnosteorie, word daarop gewys dat daar nie sonder meer sprake van teoretiese en metafisiese uniformiteit in die dissipline is nie. Die mening word ook uitgespreek dat alhoewel daar nie genoeg aandag aan strukturele verhoudings in die verklarin g van kulturele behoud en verandering gegee word nie, dit nie noodwendig beteken dat 'n sogenaamde paradigmatiese revolusie in Volkekunde vereis word nie.
ISSN:0023-270X
2304-8557