Leonard Koza 20 September 1941 – 20 Februarie 2010

Ek het Leonard Koza vir meer as 40 jaar geken. Hy en my oudste broer, Sidney, was maats gedurende die sestigerjare op Hoërskool Elsiesrivier. Hulle was ook lede van die Elsiesrivier Kultuurvereniging. Leonard was soos ’n kind in ons huis. Wie sal die uitstappies, die skooldebatte en die vasvrawedstr...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Willie Adams
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2017-10-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Subjects:
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/3092
_version_ 1818126375171653632
author Willie Adams
author_facet Willie Adams
author_sort Willie Adams
collection DOAJ
description Ek het Leonard Koza vir meer as 40 jaar geken. Hy en my oudste broer, Sidney, was maats gedurende die sestigerjare op Hoërskool Elsiesrivier. Hulle was ook lede van die Elsiesrivier Kultuurvereniging. Leonard was soos ’n kind in ons huis. Wie sal die uitstappies, die skooldebatte en die vasvrawedstryde vergeet? Of die politieke vergaderings en die ‘Platters-paarties’ waar op die rhythm and blues van The Platters geldinsamelings vir gemeenskapsprojekte gehou is? In die woorde van een van Leonard se gunstelingliedjies, Bob Marley se No Woman No Cry: “In this bright future, you can’t forget your past. / So dry your tears I say.”
first_indexed 2024-12-11T07:00:27Z
format Article
id doaj.art-c5f70a3e94ef48279b982ecf491e318e
institution Directory Open Access Journal
issn 0041-476X
2309-9070
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-11T07:00:27Z
publishDate 2017-10-01
publisher Tydskrif vir Letterkunde Association
record_format Article
series Tydskrif vir Letterkunde
spelling doaj.art-c5f70a3e94ef48279b982ecf491e318e2022-12-22T01:16:38ZafrTydskrif vir Letterkunde AssociationTydskrif vir Letterkunde0041-476X2309-90702017-10-01472Leonard Koza 20 September 1941 – 20 Februarie 2010Willie AdamsEk het Leonard Koza vir meer as 40 jaar geken. Hy en my oudste broer, Sidney, was maats gedurende die sestigerjare op Hoërskool Elsiesrivier. Hulle was ook lede van die Elsiesrivier Kultuurvereniging. Leonard was soos ’n kind in ons huis. Wie sal die uitstappies, die skooldebatte en die vasvrawedstryde vergeet? Of die politieke vergaderings en die ‘Platters-paarties’ waar op die rhythm and blues van The Platters geldinsamelings vir gemeenskapsprojekte gehou is? In die woorde van een van Leonard se gunstelingliedjies, Bob Marley se No Woman No Cry: “In this bright future, you can’t forget your past. / So dry your tears I say.”https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/3092Leonard Kozatribute
spellingShingle Willie Adams
Leonard Koza 20 September 1941 – 20 Februarie 2010
Tydskrif vir Letterkunde
Leonard Koza
tribute
title Leonard Koza 20 September 1941 – 20 Februarie 2010
title_full Leonard Koza 20 September 1941 – 20 Februarie 2010
title_fullStr Leonard Koza 20 September 1941 – 20 Februarie 2010
title_full_unstemmed Leonard Koza 20 September 1941 – 20 Februarie 2010
title_short Leonard Koza 20 September 1941 – 20 Februarie 2010
title_sort leonard koza 20 september 1941 20 februarie 2010
topic Leonard Koza
tribute
url https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/3092
work_keys_str_mv AT willieadams leonardkoza20september194120februarie2010