Calvyn se invloed op die Griekse Kerk

Terwyl die Reformasie van die kerk in Wes-Europa gedurende die 16e eeu die grootste deurbraak beleef het en die vestiging van die Gereformeerde Kerk ’n voldonge feit geword het en Rome fanatiek sy verlore terrein met die Kontrareformasie probeer herwin het, worstel die Christelike kerk in die lande...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: V. E. D'Assonville
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1972-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/974
Description
Summary:Terwyl die Reformasie van die kerk in Wes-Europa gedurende die 16e eeu die grootste deurbraak beleef het en die vestiging van die Gereformeerde Kerk ’n voldonge feit geword het en Rome fanatiek sy verlore terrein met die Kontrareformasie probeer herwin het, worstel die Christelike kerk in die lande van Oos-Europa en die Midde-Ooste in ’n eensame stryd voort. Aan die begin van die 17e eeu is hierdie kerk, wat ons nader spesifiseer as die Grieks-Ortodokse Kerk, nog steeds onder die juk van die Turke met die godsdiens van die Islam.
ISSN:1018-6441
2305-0853