Willie Adams (1951–2012)

Die laatmiddag van 24 Mei 2012 ontvang ek ’n e-posboodskap met onder meer hierdie sin: “Ek dink ek het aan die einde van die herskryf van Reënboog gekom, behalwe vir die regstellings […] want my pen het opgedroog.” Naas enkele opmerkings en vrae oor die manuskrip bevat die boodskap ’n aanhangsel met...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Hein Willemse
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2017-03-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Subjects:
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1996
Description
Summary:Die laatmiddag van 24 Mei 2012 ontvang ek ’n e-posboodskap met onder meer hierdie sin: “Ek dink ek het aan die einde van die herskryf van Reënboog gekom, behalwe vir die regstellings […] want my pen het opgedroog.” Naas enkele opmerkings en vrae oor die manuskrip bevat die boodskap ’n aanhangsel met die werkstitel Toe die reënboog nog die reënboog was. Skaars drie weke later skakel die skrywer se vrou my te midde van die oggendspitsverkeer: “Ek laat jou net weet dat Willie gisteraand oorlede is.”
ISSN:0041-476X
2309-9070