Teologie en metode

Elke sistematiese teoloog wat ’n liefde vir sy vak het en daarom op hoogte probeer bly met die huidige teologiese diskussie, is gedurende die afgelope jare gekonfronteer met ’n haas onoorsigtelike aantal ‘teologieë’ vanuit veral die Europese teologiese denkklimaat. Hierdie (somtyds erg veeleisende)...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. W.V. van Huyssteen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1978-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1172
_version_ 1819261869903314944
author J. W.V. van Huyssteen
author_facet J. W.V. van Huyssteen
author_sort J. W.V. van Huyssteen
collection DOAJ
description Elke sistematiese teoloog wat ’n liefde vir sy vak het en daarom op hoogte probeer bly met die huidige teologiese diskussie, is gedurende die afgelope jare gekonfronteer met ’n haas onoorsigtelike aantal ‘teologieë’ vanuit veral die Europese teologiese denkklimaat. Hierdie (somtyds erg veeleisende) teologiese pluralisme moes noodwendig lei tot die vraag: wat is teologie? En daarmee samehangend: wat is die aard en vermoë van ’n teologiese uitspraak, hoe betroubaar is hierdie uitsprake, hoe begrond ons teologiese uitsprake, en daarmee dus ook: hoe kontroleerbaar is teologiese uitsprake ten opsigte van dit wat dit wil uitspreek? Hiermee het die vraag na die wetenskaplikheid van die teologie, veral in Duitsland, tot sentrale teologiese tema ontwikkel - ’n vraag wat in die nuwe wetenskapsteoretiese diskussie dikwels uiters omstrede is.
first_indexed 2024-12-23T19:48:40Z
format Article
id doaj.art-d20b159cfb5645ec8a497ef0acf53f53
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-23T19:48:40Z
publishDate 1978-02-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-d20b159cfb5645ec8a497ef0acf53f532022-12-21T17:33:27ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571978-02-0143410.4102/koers.v43i4.1172Teologie en metodeJ. W.V. van HuyssteenElke sistematiese teoloog wat ’n liefde vir sy vak het en daarom op hoogte probeer bly met die huidige teologiese diskussie, is gedurende die afgelope jare gekonfronteer met ’n haas onoorsigtelike aantal ‘teologieë’ vanuit veral die Europese teologiese denkklimaat. Hierdie (somtyds erg veeleisende) teologiese pluralisme moes noodwendig lei tot die vraag: wat is teologie? En daarmee samehangend: wat is die aard en vermoë van ’n teologiese uitspraak, hoe betroubaar is hierdie uitsprake, hoe begrond ons teologiese uitsprake, en daarmee dus ook: hoe kontroleerbaar is teologiese uitsprake ten opsigte van dit wat dit wil uitspreek? Hiermee het die vraag na die wetenskaplikheid van die teologie, veral in Duitsland, tot sentrale teologiese tema ontwikkel - ’n vraag wat in die nuwe wetenskapsteoretiese diskussie dikwels uiters omstrede is.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1172
spellingShingle J. W.V. van Huyssteen
Teologie en metode
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Teologie en metode
title_full Teologie en metode
title_fullStr Teologie en metode
title_full_unstemmed Teologie en metode
title_short Teologie en metode
title_sort teologie en metode
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1172
work_keys_str_mv AT jwvvanhuyssteen teologieenmetode