Die filosofiese agtergrond van die huidige sosiopolitieke struktuurbeskouinge
Die hoofbestuur van die GTV het as tema aan my opgedra: ’’Die kragte wat werksaam is in die sosiaalpolitiese strukture en die spanninge wat daarin voorkom in die huidige wêreld”. By die riglyne aan my gegee, word versoek om die situasie soos dit hom voordoen, histories te belig en die teologiese...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1978-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1139 |
Summary: | Die hoofbestuur van die GTV het as tema aan my opgedra: ’’Die kragte wat werksaam is in die sosiaalpolitiese strukture en die spanninge wat daarin voorkom in die huidige wêreld”. By die riglyne aan my gegee, word versoek om die situasie soos dit hom voordoen, histories te belig en die teologiese en filosofiese agtergronde in die siening en waardering van hierdie wêreld en sy strukture te skets. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |