Die diens van diaken vandag

Dit is onmoontlik om vandag te probeer voorgee dat daar nog iets nuuts oor die diens of amp van die diaken gesê kan word. Wanneer ’n mens in die jongste publikasie na die goeie lesings kyk wat voor die konferensies van 1974 en 1975 gedien het, wil ’n mens eerder vra: Hoe is dit moontlik dat daar nog...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. Spoelstra
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1977-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1106
Description
Summary:Dit is onmoontlik om vandag te probeer voorgee dat daar nog iets nuuts oor die diens of amp van die diaken gesê kan word. Wanneer ’n mens in die jongste publikasie na die goeie lesings kyk wat voor die konferensies van 1974 en 1975 gedien het, wil ’n mens eerder vra: Hoe is dit moontlik dat daar nog iemand gevra word om oor die diakens en hulle diens te praat?! Moet die diakens nie liewer nou begin praat en sê wat hulle met die goeie leiding gemaak het nie?
ISSN:1018-6441
2305-0853