Sagaria 2:8(12): ’n Moontlike Afrikaanse vertaling van ’n moeilike teks

Geleerdes stem saam dat die Hebreeuse teks van Sagaria 2:8 (v. 12 in Hebreeus) uiters moeilik is om te vertaal. Hierdie artikel fokus op die volgende vrae: Maak die Masoretiese teks sin? Moet ons die Masoretiese teks wysig? Die vertaling van die volgende ingewikkelde woorde en frases word bespreek:...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Daniel F. O'Kennedy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-03-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/85
Description
Summary:Geleerdes stem saam dat die Hebreeuse teks van Sagaria 2:8 (v. 12 in Hebreeus) uiters moeilik is om te vertaal. Hierdie artikel fokus op die volgende vrae: Maak die Masoretiese teks sin? Moet ons die Masoretiese teks wysig? Die vertaling van die volgende ingewikkelde woorde en frases word bespreek: (1)תואבצ הוהי; (2) ינחלשׁ דובכ רחא; 3) the particle יכ; (4) תבבב; (5) en וניע. Die skrywer glo dat dit nie nodig is om die Masoretiese teks te wysig nie en bied die volgende moontlike vertaling aan: ‘Want so sê die HERE van alle magte: Ná die heerlikheid (d.i. die visioen) het Hy my gestuur na die nasies deur wie julle uitgebuit is; waarlik, wie aan julle vat, vat aan die appel van sy oog.’ Zechariah 2:8(12): A possible Afrikaans translation of a difficult text. Scholars agree that the Hebrew text of Zechariah 2:8 (v. 12 in Hebrew) is extremely difficult to translate. The questions posed by this article is: Does the Masoretic text make sense? Do we need to change the Masoretic text? The article discuses the translation of the following difficult words or phrases: (1)תואבצ הוהי; (2) ינחלשׁ דובכ רחא;3) the particle יכ; (4) תבבב; (5) and וניע. The author argues that we do not need to change the Masoretic text and the following possible translation is presented: ‘For thus says the Lord of all powers: After the glory (i.e. the vision) He sent me to the nations who plundered you; truly, the one who touches you touches the apple of his eye.’
ISSN:1018-6441
2305-0853