'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale Afrikaanssprekende

In hierdie studie is daar 'n ondersoek gedoen na die ooreenkoms wat daar bestaan tussen die vokaalduur van die normaalsprekendes en die vokaalduur van esofagale sprekers. Daar is geppog om die verband tussen spraakvaardigheid en vokaalduur van die esofagale sprekers te bepaal. Bykomend is die v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Mariette Botha
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2019-01-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/663
Description
Summary:In hierdie studie is daar 'n ondersoek gedoen na die ooreenkoms wat daar bestaan tussen die vokaalduur van die normaalsprekendes en die vokaalduur van esofagale sprekers. Daar is geppog om die verband tussen spraakvaardigheid en vokaalduur van die esofagale sprekers te bepaal. Bykomend is die verband tussen die vokaal- plus postvokaalduur en spraakvaardigheid van dieselfde groep esofagale sprekers bepaal. Die invloed van die stemhebbenheid/ stemloosheid van die konsonantomgewing op die vokaalduur is ook vasgestel.  Dit bly uit die resultate dat die lengte ten opsigte van die vokaalduur by die groep esofagale sprekers wisselend was, maar in die gevalle het die ook ooreengestem met die normaalsprekende. Ondersoek kon nie 'n beduidendaantoonbare verband tussen vokaalduur en die spraakvaardigheid vasstel nie, hoewel daar 'n meer aantoonbare verband tussen vokaal plus postvokaalduur en spraakvaardigheid is. Die duur van die vokale in die stemhebbend-stemlose konsonantomgewings by die esofagale sprekers was hoofsaaklik langer as duur van hierdie vokale in stemloos-stemlose konsonantomgewings, soos by die normaalsprekendes.
ISSN:0379-8046
2225-4765