'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale Afrikaanssprekende

In hierdie studie is daar 'n ondersoek gedoen na die ooreenkoms wat daar bestaan tussen die vokaalduur van die normaalsprekendes en die vokaalduur van esofagale sprekers. Daar is geppog om die verband tussen spraakvaardigheid en vokaalduur van die esofagale sprekers te bepaal. Bykomend is die v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Mariette Botha
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2019-01-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/663
_version_ 1818290749757718528
author Mariette Botha
author_facet Mariette Botha
author_sort Mariette Botha
collection DOAJ
description In hierdie studie is daar 'n ondersoek gedoen na die ooreenkoms wat daar bestaan tussen die vokaalduur van die normaalsprekendes en die vokaalduur van esofagale sprekers. Daar is geppog om die verband tussen spraakvaardigheid en vokaalduur van die esofagale sprekers te bepaal. Bykomend is die verband tussen die vokaal- plus postvokaalduur en spraakvaardigheid van dieselfde groep esofagale sprekers bepaal. Die invloed van die stemhebbenheid/ stemloosheid van die konsonantomgewing op die vokaalduur is ook vasgestel.  Dit bly uit die resultate dat die lengte ten opsigte van die vokaalduur by die groep esofagale sprekers wisselend was, maar in die gevalle het die ook ooreengestem met die normaalsprekende. Ondersoek kon nie 'n beduidendaantoonbare verband tussen vokaalduur en die spraakvaardigheid vasstel nie, hoewel daar 'n meer aantoonbare verband tussen vokaal plus postvokaalduur en spraakvaardigheid is. Die duur van die vokale in die stemhebbend-stemlose konsonantomgewings by die esofagale sprekers was hoofsaaklik langer as duur van hierdie vokale in stemloos-stemlose konsonantomgewings, soos by die normaalsprekendes.
first_indexed 2024-12-13T02:33:07Z
format Article
id doaj.art-df91be9a0de14425b5e15e33e39b9372
institution Directory Open Access Journal
issn 0379-8046
2225-4765
language English
last_indexed 2024-12-13T02:33:07Z
publishDate 2019-01-01
publisher AOSIS
record_format Article
series South African Journal of Communication Disorders
spelling doaj.art-df91be9a0de14425b5e15e33e39b93722022-12-22T00:02:28ZengAOSISSouth African Journal of Communication Disorders0379-80462225-47652019-01-0166110.4102/sajcd.v66i1.663513'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale AfrikaanssprekendeMariette Botha0Transvalia Skool vir Epileptici, PretoriaIn hierdie studie is daar 'n ondersoek gedoen na die ooreenkoms wat daar bestaan tussen die vokaalduur van die normaalsprekendes en die vokaalduur van esofagale sprekers. Daar is geppog om die verband tussen spraakvaardigheid en vokaalduur van die esofagale sprekers te bepaal. Bykomend is die verband tussen die vokaal- plus postvokaalduur en spraakvaardigheid van dieselfde groep esofagale sprekers bepaal. Die invloed van die stemhebbenheid/ stemloosheid van die konsonantomgewing op die vokaalduur is ook vasgestel.  Dit bly uit die resultate dat die lengte ten opsigte van die vokaalduur by die groep esofagale sprekers wisselend was, maar in die gevalle het die ook ooreengestem met die normaalsprekende. Ondersoek kon nie 'n beduidendaantoonbare verband tussen vokaalduur en die spraakvaardigheid vasstel nie, hoewel daar 'n meer aantoonbare verband tussen vokaal plus postvokaalduur en spraakvaardigheid is. Die duur van die vokale in die stemhebbend-stemlose konsonantomgewings by die esofagale sprekers was hoofsaaklik langer as duur van hierdie vokale in stemloos-stemlose konsonantomgewings, soos by die normaalsprekendes.https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/663
spellingShingle Mariette Botha
'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale Afrikaanssprekende
South African Journal of Communication Disorders
title 'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale Afrikaanssprekende
title_full 'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale Afrikaanssprekende
title_fullStr 'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale Afrikaanssprekende
title_full_unstemmed 'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale Afrikaanssprekende
title_short 'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale Afrikaanssprekende
title_sort n ondersoek na die vokaalduur van die esofagale afrikaanssprekende
url https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/663
work_keys_str_mv AT mariettebotha nondersoeknadievokaalduurvandieesofagaleafrikaanssprekende