Radioaktiewe uitstralings en hulle betrekking op die bestaansvoorwaardes van diere*

Die vorm on funksie vail enige lewende organisme is enersyds ’n nianifestasie van oorerflike intrinsieke faktore wat inherent kenmerkend van sy samestelling is en andersyds ’n uitdrukking van die invloed van  ekstrinsieke faktore wat aan die werking van omgewingstoestande toegeskryf moet word. Aan...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P.J. A. Ryke
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1963-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1515

Similar Items