Respons

Op enkele punte wat dr. Vorster noem, kom ek later terug. Die wese van die huidige praktiese politiek raak hy egter nie aan nie. Ek kan dit nie beter formuleer as wat kol. Johan Coetzee, destydse hoof van die veiligheidspolisie, aan ons op ’n Krugerdagviering in 1977 te Heilbron, gesê het nie. Hy he...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. J. Booyens
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1988-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/845
Description
Summary:Op enkele punte wat dr. Vorster noem, kom ek later terug. Die wese van die huidige praktiese politiek raak hy egter nie aan nie. Ek kan dit nie beter formuleer as wat kol. Johan Coetzee, destydse hoof van die veiligheidspolisie, aan ons op ’n Krugerdagviering in 1977 te Heilbron, gesê het nie. Hy het verklaar dat ’n hoe kommunistiese amptenaar vir hom gesê het: ‘Die Afrikaanse volk met sy godsdiens staan in die pad van die kommunisme in Afrika ...’
ISSN:1018-6441
2305-0853