<i>Black Theology</i> – Voorbereiding vir die rewolusie?

Dit is ’n algemene aanvaarde feit dat Suidelike Afrika vandag in ’n bedreigde posisie staan. Binne Suidelike Afrika is die sterkste enkele bolwerk die Republiek van Suid-Afrika. Geestelik en stoflik is die Republiek die kragbron wat Rhodesië, Mosambiek en Angola die selfvertroue gee om staande te bl...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. D. Pont
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1973-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/988
Description
Summary:Dit is ’n algemene aanvaarde feit dat Suidelike Afrika vandag in ’n bedreigde posisie staan. Binne Suidelike Afrika is die sterkste enkele bolwerk die Republiek van Suid-Afrika. Geestelik en stoflik is die Republiek die kragbron wat Rhodesië, Mosambiek en Angola die selfvertroue gee om staande te bly te en die meervoudige strategieë wat ontwerp is om Suidelike Afrika te bevry en dan te omvorm.
ISSN:1018-6441
2305-0853