Urbanisation: policy /strategy with particular reference to urbanisation and the law

Hierdie referaat beoog om 'n oorsigtelik e in leidin g tot die juridie se raam werk waarbinne verstedeliking in Suid - Afrika geskied , te bied. As gevolg van die feit dat die verstedelikingsbeleid en - maatreëls hoofsaaklik (van weë ideologiese oorwegings) ras bepaald was (en in 'n gro...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Nic Olivier
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1988-01-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/892
Description
Summary:Hierdie referaat beoog om 'n oorsigtelik e in leidin g tot die juridie se raam werk waarbinne verstedeliking in Suid - Afrika geskied , te bied. As gevolg van die feit dat die verstedelikingsbeleid en - maatreëls hoofsaaklik (van weë ideologiese oorwegings) ras bepaald was (en in 'n groot mate nog steeds is), sal die klem op daardie maatreëls wat in die besonder Swart verstedeliking reel en wat vrye verstedeliking in die weg sou kon staan , val. Ten slotte sal daar 'n bondige samevatting van 'n aantal belangrike probleme gegee word.
ISSN:0023-270X
2304-8557