The first ‘white’ town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom

Alhoewel die ‘gekleurde’ en ‘naturelle’-inwoners van Potchefstroom van die vroegste bewoners van hierdie dorp was, was hulle posisie as gevolg van segregasie en marginalisering altyd onseker. Verskillende opeenvolgende administrasies het hulle lewens drasties ingeperk en hulle slegs verdra as die di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Fanie Jansen van Rensburg
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2006-05-01
Series:Contree
Subjects:
Online Access:https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/426
Description
Summary:Alhoewel die ‘gekleurde’ en ‘naturelle’-inwoners van Potchefstroom van die vroegste bewoners van hierdie dorp was, was hulle posisie as gevolg van segregasie en marginalisering altyd onseker. Verskillende opeenvolgende administrasies het hulle lewens drasties ingeperk en hulle slegs verdra as die diensknegte van wit belange. Die klem word geplaas op hulle besondere ervarings met betrekking tot hierdie beperkings, hulle gedwonge verwydering na ander gebiede, hulle sosiale en historiese onsigbaarheid en die ekstreme beheermaatreëls deur die plaaslike owerheid om hulle deel te maak van die grandiose stelsel van sosiale manipulasie (apartheid). Die stelsel van beheer was so totalitêr van aard dat selfs die plaaslike wit liberale uitings van andersdenkendheid uiters paternalisties was.
ISSN:0379-9867
2959-510X