The first ‘white’ town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom
Alhoewel die ‘gekleurde’ en ‘naturelle’-inwoners van Potchefstroom van die vroegste bewoners van hierdie dorp was, was hulle posisie as gevolg van segregasie en marginalisering altyd onseker. Verskillende opeenvolgende administrasies het hulle lewens drasties ingeperk en hulle slegs verdra as die di...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
2006-05-01
|
Series: | Contree |
Subjects: | |
Online Access: | https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/426 |
_version_ | 1797222820624728064 |
---|---|
author | Fanie Jansen van Rensburg |
author_facet | Fanie Jansen van Rensburg |
author_sort | Fanie Jansen van Rensburg |
collection | DOAJ |
description | Alhoewel die ‘gekleurde’ en ‘naturelle’-inwoners van Potchefstroom van die vroegste bewoners van hierdie dorp was, was hulle posisie as gevolg van segregasie en marginalisering altyd onseker. Verskillende opeenvolgende administrasies het hulle lewens drasties ingeperk en hulle slegs verdra as die diensknegte van wit belange. Die klem word geplaas op hulle besondere ervarings met betrekking tot hierdie beperkings, hulle gedwonge verwydering na ander gebiede, hulle sosiale en historiese onsigbaarheid en die ekstreme beheermaatreëls deur die plaaslike owerheid om hulle deel te maak van die grandiose stelsel van sosiale manipulasie (apartheid). Die stelsel van beheer was so totalitêr van aard dat selfs die plaaslike wit liberale uitings van andersdenkendheid uiters paternalisties was. |
first_indexed | 2024-04-24T13:27:24Z |
format | Article |
id | doaj.art-ef3175a743294fe991e1ceccbcbb65b6 |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 0379-9867 2959-510X |
language | English |
last_indexed | 2024-04-24T13:27:24Z |
publishDate | 2006-05-01 |
publisher | AOSIS |
record_format | Article |
series | Contree |
spelling | doaj.art-ef3175a743294fe991e1ceccbcbb65b62024-04-04T09:38:07ZengAOSISContree0379-98672959-510X2006-05-0151010.4102/nc.v51i0.426407The first ‘white’ town north of the Vaal: inequality and apartheid in PotchefstroomFanie Jansen van Rensburg0Department of Social Anthropology, North-West UniversityAlhoewel die ‘gekleurde’ en ‘naturelle’-inwoners van Potchefstroom van die vroegste bewoners van hierdie dorp was, was hulle posisie as gevolg van segregasie en marginalisering altyd onseker. Verskillende opeenvolgende administrasies het hulle lewens drasties ingeperk en hulle slegs verdra as die diensknegte van wit belange. Die klem word geplaas op hulle besondere ervarings met betrekking tot hierdie beperkings, hulle gedwonge verwydering na ander gebiede, hulle sosiale en historiese onsigbaarheid en die ekstreme beheermaatreëls deur die plaaslike owerheid om hulle deel te maak van die grandiose stelsel van sosiale manipulasie (apartheid). Die stelsel van beheer was so totalitêr van aard dat selfs die plaaslike wit liberale uitings van andersdenkendheid uiters paternalisties was.https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/426apartheid in potchefstroominequalityfirst ‘white’ town |
spellingShingle | Fanie Jansen van Rensburg The first ‘white’ town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom Contree apartheid in potchefstroom inequality first ‘white’ town |
title | The first ‘white’ town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom |
title_full | The first ‘white’ town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom |
title_fullStr | The first ‘white’ town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom |
title_full_unstemmed | The first ‘white’ town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom |
title_short | The first ‘white’ town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom |
title_sort | first white town north of the vaal inequality and apartheid in potchefstroom |
topic | apartheid in potchefstroom inequality first ‘white’ town |
url | https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/426 |
work_keys_str_mv | AT faniejansenvanrensburg thefirstwhitetownnorthofthevaalinequalityandapartheidinpotchefstroom AT faniejansenvanrensburg firstwhitetownnorthofthevaalinequalityandapartheidinpotchefstroom |