Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and Company, 1931 – 1980

Sam Jaff was deel van ‘nmerkwaardige geslag entrepreneurs wat die klerebedryf in Suid-Afrika gevestig het. In 1931 vestig hy die vroueklerefabriek, Jaff and Company, in Johannesburg, wat vinnig in ‘n familiebesigheid ontwikkel het. Die fabriek was die eerste wat met die massaproduksie van modieuse d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Hanlie dos Santos
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2009-11-01
Series:Contree
Subjects:
Online Access:https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/381
_version_ 1797222820841783296
author Hanlie dos Santos
author_facet Hanlie dos Santos
author_sort Hanlie dos Santos
collection DOAJ
description Sam Jaff was deel van ‘nmerkwaardige geslag entrepreneurs wat die klerebedryf in Suid-Afrika gevestig het. In 1931 vestig hy die vroueklerefabriek, Jaff and Company, in Johannesburg, wat vinnig in ‘n familiebesigheid ontwikkel het. Die fabriek was die eerste wat met die massaproduksie van modieuse damesklere begin het. Tot in die 1980s bly Jaff and Company een van die grootste vervaardigers van damesklere en verskaf werk aan 2,300 werkers. Die maatskappy bly voortbestaan as ‘n familiebesigheid en in 1980 besit die Jafffamilie nog steeds 60 persent van die aandele van die maatskappy. Eerstens skets hierdie artikel die politieke en ekonomiese agtergrond van die periode 1930 tot 1960, waartydens Jaff and Company geweldig gegroei het. Die agtergrond van die ontwikkeling van die damesklerebedryf gedurende die periode word ook geskets. Verder is die fokus op die groei van Jaff and Company gedurende die periode 1931 tot 1980 en op die maatskappy as ‘n familiebesigheid, asook op Sam Jaff as entrepreneur en leier in die sakegemeenskap.
first_indexed 2024-03-07T20:02:39Z
format Article
id doaj.art-efd5e8b3512e49088ad21e02e8f59e6d
institution Directory Open Access Journal
issn 0379-9867
2959-510X
language English
last_indexed 2024-04-24T13:27:25Z
publishDate 2009-11-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Contree
spelling doaj.art-efd5e8b3512e49088ad21e02e8f59e6d2024-04-04T09:38:08ZengAOSISContree0379-98672959-510X2009-11-0158010.4102/nc.v58i0.381362Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and Company, 1931 – 1980Hanlie dos Santos0University of JohannesburgSam Jaff was deel van ‘nmerkwaardige geslag entrepreneurs wat die klerebedryf in Suid-Afrika gevestig het. In 1931 vestig hy die vroueklerefabriek, Jaff and Company, in Johannesburg, wat vinnig in ‘n familiebesigheid ontwikkel het. Die fabriek was die eerste wat met die massaproduksie van modieuse damesklere begin het. Tot in die 1980s bly Jaff and Company een van die grootste vervaardigers van damesklere en verskaf werk aan 2,300 werkers. Die maatskappy bly voortbestaan as ‘n familiebesigheid en in 1980 besit die Jafffamilie nog steeds 60 persent van die aandele van die maatskappy. Eerstens skets hierdie artikel die politieke en ekonomiese agtergrond van die periode 1930 tot 1960, waartydens Jaff and Company geweldig gegroei het. Die agtergrond van die ontwikkeling van die damesklerebedryf gedurende die periode word ook geskets. Verder is die fokus op die groei van Jaff and Company gedurende die periode 1931 tot 1980 en op die maatskappy as ‘n familiebesigheid, asook op Sam Jaff as entrepreneur en leier in die sakegemeenskap.https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/381clothing industryfashionfamily businessentrepreneurshipeconomypoliticsdecentralisation
spellingShingle Hanlie dos Santos
Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and Company, 1931 – 1980
Contree
clothing industry
fashion
family business
entrepreneurship
economy
politics
decentralisation
title Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and Company, 1931 – 1980
title_full Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and Company, 1931 – 1980
title_fullStr Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and Company, 1931 – 1980
title_full_unstemmed Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and Company, 1931 – 1980
title_short Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and Company, 1931 – 1980
title_sort fashion and family business entrepreneurs jaff and company 1931 1980
topic clothing industry
fashion
family business
entrepreneurship
economy
politics
decentralisation
url https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/381
work_keys_str_mv AT hanliedossantos fashionandfamilybusinessentrepreneursjaffandcompany19311980