Enkele gedagtes oor kuns

Dis nie sonder ’n sekere mate van skroom nie dat ek op versoek van u bestuur onderneem het om voor U as Filosofiese Vereniging op te tree en dit nogal met hierdie onderwerp wat ryk is aan so’n verskeidenheid vanaspekte en probleme wat die wysgeer en die estetiese beskouer vanuit sulke uiteenlopende...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. Dekker
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1955-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1951
Description
Summary:Dis nie sonder ’n sekere mate van skroom nie dat ek op versoek van u bestuur onderneem het om voor U as Filosofiese Vereniging op te tree en dit nogal met hierdie onderwerp wat ryk is aan so’n verskeidenheid vanaspekte en probleme wat die wysgeer en die estetiese beskouer vanuit sulke uiteenlopende standpunte benader—selis as dieselfde terminologiegebruik word, is die konnotasie daarvan dikwels so verskillend by die filosoof en die stetikus dat liulle gevaar loop om heltemal by mekaar verby te praat.
ISSN:0023-270X
2304-8557