Ekonomiese waarde van groen ruimtes: Suid-Afrika in kontras met Europa

Die toenemende tempo van wêreldwye verstedeliking veroorsaak (onder andere) dat groen ruimtes verwaarloos word en soms opgeoffer word. Stedelike gebiede word hoër gewaardeer as groen ruimtes, omdat stedelike gebiede gemeet kan word in terme van monetêre waarde (soos eiendomspryse) terwyl groen ruim...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Juanee Cilliers
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2013-08-01
Series:Acta Academica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/1409
_version_ 1797271080629436416
author Juanee Cilliers
author_facet Juanee Cilliers
author_sort Juanee Cilliers
collection DOAJ
description Die toenemende tempo van wêreldwye verstedeliking veroorsaak (onder andere) dat groen ruimtes verwaarloos word en soms opgeoffer word. Stedelike gebiede word hoër gewaardeer as groen ruimtes, omdat stedelike gebiede gemeet kan word in terme van monetêre waarde (soos eiendomspryse) terwyl groen ruimtes hoofsaak indirekte, onmeetbare waarde inhou (sosiaal, rekreasie, biodiversiteit). In ’n poging om die waarde van groen ruimtes in Suid-Afrika te kwantifieer, is die verband tussen die plaaslike groenruimtes en eiendomspryse bepaal in Potchefstroom, gebasseer op die internasionale benadering wat stel dat residensiele eiendomswaarde verhoog soos die afstand na groenruimtes verminder. Resultate in Potchefstroom was egter kontrasterend tot die algemene tendens in ontwikkelde lande. Die uniekheid van die Suid-Afrikaanse beplanningsruimte en omgewing het duidelik na vore gekom. Daar is gevind dat ’n kreatiewe aanslag nodig is ten einde die waarde van groen ruimtes beter te kwantifiseer. ’n Instrument om groen ruimtes te identifiseer en evalueer is voorgestel, met die doel om die intrinsieke waarde van die groen ruimtes te kwantifiseer en voordele (inkomstes) van ontwikkelingsprojekte met omgewingsprojekte te kan vergelyk. Daar is gevind dat hierdie benadering groen ruimte beplanning kan stimuleer en prioritiseer binne die ruimtelike besluitnemingsproses.
first_indexed 2024-03-08T04:44:20Z
format Article
id doaj.art-f2d36039eecd435186d6d3bfc33601ca
institution Directory Open Access Journal
issn 0587-2405
2415-0479
language English
last_indexed 2024-04-25T02:14:29Z
publishDate 2013-08-01
publisher University of the Free State
record_format Article
series Acta Academica
spelling doaj.art-f2d36039eecd435186d6d3bfc33601ca2024-03-07T11:11:03ZengUniversity of the Free StateActa Academica0587-24052415-04792013-08-01453Ekonomiese waarde van groen ruimtes: Suid-Afrika in kontras met EuropaJuanee Cilliers0North-West University Die toenemende tempo van wêreldwye verstedeliking veroorsaak (onder andere) dat groen ruimtes verwaarloos word en soms opgeoffer word. Stedelike gebiede word hoër gewaardeer as groen ruimtes, omdat stedelike gebiede gemeet kan word in terme van monetêre waarde (soos eiendomspryse) terwyl groen ruimtes hoofsaak indirekte, onmeetbare waarde inhou (sosiaal, rekreasie, biodiversiteit). In ’n poging om die waarde van groen ruimtes in Suid-Afrika te kwantifieer, is die verband tussen die plaaslike groenruimtes en eiendomspryse bepaal in Potchefstroom, gebasseer op die internasionale benadering wat stel dat residensiele eiendomswaarde verhoog soos die afstand na groenruimtes verminder. Resultate in Potchefstroom was egter kontrasterend tot die algemene tendens in ontwikkelde lande. Die uniekheid van die Suid-Afrikaanse beplanningsruimte en omgewing het duidelik na vore gekom. Daar is gevind dat ’n kreatiewe aanslag nodig is ten einde die waarde van groen ruimtes beter te kwantifiseer. ’n Instrument om groen ruimtes te identifiseer en evalueer is voorgestel, met die doel om die intrinsieke waarde van die groen ruimtes te kwantifiseer en voordele (inkomstes) van ontwikkelingsprojekte met omgewingsprojekte te kan vergelyk. Daar is gevind dat hierdie benadering groen ruimte beplanning kan stimuleer en prioritiseer binne die ruimtelike besluitnemingsproses. https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/1409
spellingShingle Juanee Cilliers
Ekonomiese waarde van groen ruimtes: Suid-Afrika in kontras met Europa
Acta Academica
title Ekonomiese waarde van groen ruimtes: Suid-Afrika in kontras met Europa
title_full Ekonomiese waarde van groen ruimtes: Suid-Afrika in kontras met Europa
title_fullStr Ekonomiese waarde van groen ruimtes: Suid-Afrika in kontras met Europa
title_full_unstemmed Ekonomiese waarde van groen ruimtes: Suid-Afrika in kontras met Europa
title_short Ekonomiese waarde van groen ruimtes: Suid-Afrika in kontras met Europa
title_sort ekonomiese waarde van groen ruimtes suid afrika in kontras met europa
url https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/1409
work_keys_str_mv AT juaneecilliers ekonomiesewaardevangroenruimtessuidafrikainkontrasmeteuropa