Die mens en sy arbeid

Dit word algemeen aanvaar deur bykans alle ondersoekers van die sosiale vraagstuk, meer in besonder die vraagstukke wat lê op die gebied van die arbeid en die arbeidsverhoudinge, dat die oorsake van die moeilikhede van die twintigste eeu, vir ’n groot deel, gesoek moet word in die samelewing van die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. C. S. Du Preez
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1958-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1603
Description
Summary:Dit word algemeen aanvaar deur bykans alle ondersoekers van die sosiale vraagstuk, meer in besonder die vraagstukke wat lê op die gebied van die arbeid en die arbeidsverhoudinge, dat die oorsake van die moeilikhede van die twintigste eeu, vir ’n groot deel, gesoek moet word in die samelewing van die neëntiende eeu. Immers in hierdie eeu het die Westerse samelewing op ’n baie beslissende wyse ’n nuwe rigtinginge slaan, as gevolg van die opkoms en uitbreiding van die moderne grootindustrie (industrialisme) met die daarmeeinnig verbonde handel en moderne finansiewese.
ISSN:0023-270X
2304-8557