Evaluering van die kwaliteit van verpleegsorg in enkele tehuise vir bejaardes in die Oranje-Vrystaat

‘n Ondersoek is onderneem om die kwaliteit van verpleegsorg in enkele tehuise van bejaardes in die Oranje- Vrystaat te evalueer. Tien tehuise is besoek en 45 bejaardes is geobserveer. Data is met behulp van ‘n gestandaardiseerde instrument versamel. Daar is bevind dat noodsaaklike fiesieke behoeftes...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: PP du Rand
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1999-09-01
Series:Curationis
Online Access:https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/716

Similar Items