Showing 21 - 40 results of 47 for search '"Vryheid"', query time: 0.16s Refine Results
  1. 21

    Object biography of a decorated ivory artefact from Vryheid (MNR04), a Late Iron Age site in the Limpopo Valley of South Africa by Antonites, A, Ashley, C, Coutu, A, O'Connor, S, Tiley-Nel, S

    Published 2022
    “…Vryheid (MNR04) is a small, isolated Late Iron Age homestead dated between the 18th and 19th centuries, located in northern South Africa. …”
    Journal article
  2. 22

    Power and freedom: Reflecting on the relationship by Johan Zaaiman

    Published 2021-06-01
    “…Opsomming Mag en invloed: Besinning oor die verhouding Hierdie artikel dra by tot die debat oor die verhouding tussen mag en vryheid. Vryheid is tans ‘n brandende saak in politieke diskoerse. …”
    Get full text
    Article
  3. 23

    Die vryheidsbegrip van Pierre Teilhard de chardin in <i>the phenomenon of man</i>* by P. T. Lotz

    Published 1977-02-01
    “…Ek hou vol dat die wêreld op vryheid gebaseer is” , sê Teilhard de Chardin en verduidelik voorts dat idles wat vry is, selfs by die mens, gereduseer kan word tot ’n gegewe aantal gedetermineerdhede (De Chardin, 1966:122). …”
    Get full text
    Article
  4. 24

    J.M. Coetzee’s <i>Life and Times of Michael K</i> and <i>Foe</i> as Postmodernist Allegories by L. O’Connell

    Published 1989-05-01
    “…Michael K word die simbool van die mens se persoonlike vryheid, persoonlike identiteit en waardigheid. Sy stryd om vryheid is ironies in die lig van die feit dat die oorlog waaraan hy probeer ontkom, geveg word juis om minderheidsgroepe inspraak in hulle toekoms te verseker. …”
    Get full text
    Article
  5. 25

    Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste? by Pieter Verster

    Published 2013-11-01
    “…Wetenskap wat vanuit ’n Christelike geloofsperspektief beoefen word, behoort daarom onder andere die volgende aspekte te vertoon: ’n Verruimende perspektief van die erkenning van God, waarin die vryheid in Christus die ware vryheid tot die lewe is; ook medemenslikheid in die wetenskapsbeoefening vanuit die perspektief dat God die Een is wat in Jesus Christus die ware lewe gee. ’n Eskatologiese perspektief moet ook nie ontbreek nie. …”
    Get full text
    Article
  6. 26

    LILIACEAE by D. S. Hardy, C. Reid

    Published 1981-11-01
    “…A NEW VARIETY OF ALOE FROM THE VRYHEID DISTRICT…”
    Get full text
    Article
  7. 27

    Bespreking: neo-marxisme by C. Hattingh

    Published 1976-05-01
    “…’n Waarheid is ’n Christelike waarheid as dit vir die mens en die wêreld die toekoms open en vryheid skenk. Hier het ons te doen met die verifikasie skema van die nuwe teologie.…”
    Get full text
    Article
  8. 28

    Wêreldgebeure by S. du Toit

    Published 1950-03-01
    “…Van nou af sal allestoespits op die vraag: vryheid of slawerny. ” Wat sedert Augustus gebeurhet bevestig dat ons die saak juis aangevoel het.…”
    Get full text
    Article
  9. 29

    Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste? by Pieter Verster

    Published 2013-11-01
    “…Wetenskap wat vanuit ’n Christelike geloofsperspektief beoefen word, behoort daarom onder andere die volgende aspekte te vertoon: ’n Verruimende perspektief van die erkenning van God, waarin die vryheid in Christus die ware vryheid tot die lewe is; ook medemenslikheid in die wetenskapsbeoefening vanuit die perspektief dat God die Een is wat in Jesus Christus die ware lewe gee. ’n Eskatologiese perspektief moet ook nie ontbreek nie. …”
    Get full text
    Article
  10. 30

    Iets oor die ontwikkeling van die karakter van die persoonlike in die jonger Afrikaanse digkuns by G. Dekker

    Published 1960-03-01
    “…Waar my opdrag enigsins vaag was en dit moeilik was om aan te sluit by die drie voordragte wat ek vanoggend eers gehoor het, het ek gebruik gemaak van die vryheid wat die voorsitter my toegestaan het, om die onderwerp waaroor ek ’n paar gedagtes sal uitspreek, te formuleer soos bo aangegee.…”
    Get full text
    Article
  11. 31

    ’n Algemene geloof ? by C. van der Waal

    Published 1961-03-01
    “…Stoker Een en ander oor menslike vryheid.Dit is nie ons bedoeling om hierdieartikel te bespreek nie; ons ag ons ook nie hiertoe bevoeg nie. …”
    Get full text
    Article
  12. 32

    Die loop van die dinge by L. J. du Plessis

    Published 1958-03-01
    “…Die vorige keer het ek vir ons binnelandse politiek uitgesien na ’n Nasionale leier wat groot genoeg sal wees om die nodige reoriëntasie te bewerkstellig, nl. deur inskakeling van die Engelssprekende Afrikanerdom en uitroeping van vryheid as eindbestemming vir die nie-blankes; wat die eerste betref, met behoud van die nasionale ontwikkelingslyn, wat die tweede betref, met handhawing van die blanke nasionaliteit.…”
    Get full text
    Article
  13. 33

    Een en ander oor Calvyn se Institusie by A. Duvenage

    Published 1959-03-01
    “…Dit het bestaan uit ses hoofstukke wat agtereenvolgens gehandel het oor die Wet, die geloof, die gebed, die Sakramente, die Sakramente van die Roomse Kerk, en ’n hoofstuk oor die Christelike vryheid. Calvyn was destyds in Basel, waarheen hy uitgewyk het om te ontkom aan die vervolging van die Protestante onder Frans I koning van Frankryk.…”
    Get full text
    Article
  14. 34

    The National Democratic Revolution (NDR) in South Africa: An ideological journey by Jan Charl Venter, Eddie Bain, Seshupo Mosala

    Published 2019-12-01
    “…Betreklik min mense is egter bewus van watter beginsels Suid Afrika se reis tot vryheid en demokrasie bepaal het. Dit is nie ongewoon vir onderdrukte mense om in opstand te kom en verandering te bewerkstellig deur gewelddadige revolusie nie. …”
    Get full text
    Article
  15. 35

    Historical relevance?: Ten sketches of women illegally enslaved at the Cape, 1823 to 1830 by Anna Maria Rugarli, Robert C-H. Shell

    Published 2008-05-01
    “…Slawevroue het protesteer en hul situasie by die owerhede aangemeld om sodoende hul vryheid terug te win toe dit moontlik was in die 1820s. …”
    Get full text
    Article
  16. 36

    States of emergency by W. du Plessis, N. J. J. Olivier

    Published 1989-01-01
    “…Die beperkings op individuelevryheid , pers vryheid en die normale regsgang is met elke verdere noodtoestand uitgebrei. …”
    Get full text
    Article
  17. 37

    'n Ondersoek na die verband tussen leierskappotensiaal en sekere biografiese veranderlikes onder 'n groep universiteitstudente by A. M. Viviers

    Published 1980-11-01
    “…Die resultate dui daarop dat die volgende biografiese items wel onderskei tussen leiers en nie-leiers: Opvoedkundige kwalifikasies en beroep van vader, aantal kere wat 'n gesin verhuis het, klasposisie en leieraktiwiteite gedurende hoërskooljare, ouers se motivering en belangstelling in kind, mate van vryheid wat die persoon as kind toegelaat is, deelname aan sosiale, godsdienstige en ander organisasies gedurende hoërskooljare, aantal stokperdjies beoefen en selfvertroue in vreemde situasies. …”
    Get full text
    Article
  18. 38

    Besonderhede aangaande 'n aantal geboue op die terrein van die huidige Verdedigingshoofkwartier. Potgieterstraat, Pretoria. by Jan Ploeger

    Published 2012-02-01
    “…Joubert, KG, ZAR, en hul mede-landsburgers om die vryheid en onafhanklikheid van Transvaal, indien dit nodig sou word, met die wapen te verdedig.…”
    Get full text
    Article
  19. 39

    Editorial by Editorial Office

    Published 2008-07-01
    “…Dit is in ’n tyd waarin veral die charis- matiese teologie die gedagte wek dat enige vorm van ’n kerklike dokument, soos belydenisskrifte en ’n kerkorde, die werking van die Heilige Gees strem en die vryheid van gelowiges inperk. Die artikel van J.L. …”
    Get full text
    Article
  20. 40

    Church and state in South Africa and human rights by Piet J. Strauss

    Published 2015-10-01
    “…Verskille tussen die kerk en die staat in Suid-Afrika oor menseregte het ontstaan as gevolg van verskille oor die inhoud van die vryheid van godsdiens. Teen hierdie agtergrond kan kerk en staat mekaar egter aanvul in die bevordering van menseregte.…”
    Get full text
    Article