Showing 1 - 20 results of 47 for search '"Vryheid"', query time: 0.14s Refine Results
  1. 1

    Menslike vryheid 1) by H. G. Stoker

    Published 1964-03-01
    “…’n Mens se opvatting van vryheid hang af van sy lewensen wêreldbeskouing (wo. sy religieuse geloof) en sy „ervaring” én (wetenskaplik:) van sy Godsidee (resp. …”
    Get full text
    Article
  2. 2

    Vryheid en gebondenheid in die teologie by S. C.W. Duvenage

    Published 1965-03-01
    “…Een van die eerste geskrifte van Maarten Luther het gehandel oor „die vryheid van die Christen”. Op grond van sy fundamentele Skriftuurlike belydenis van regverdigmaking deur die geloof sonder die werke van die wet, verklaar hy dat die Christelike vryheid gewaarborg word deur die ge­ loof in Christus. …”
    Get full text
    Article
  3. 3

    Vryheid en gebondenheid in die kuns by G. Dekker

    Published 1964-03-01
    “…Die vraagstuk van vryheid en gebondenheid in die kuns staan, nie alleen in ons land nie, op die oomblik in die sentrum van die belangstelling. …”
    Get full text
    Article
  4. 4
  5. 5

    Indiwiduele vryheid en gebondenheid in die patroon van rasseverhoudings by J. P. Van S. Bruwer

    Published 1964-03-01
    “…Akademiese vryheid nieteenstaande, is dit ook vir die wetenskaplike nodig om sy gehoor in te lig aangaande die grondslag in sy benadering van ’n onderwerp. …”
    Get full text
    Article
  6. 6

    Vryheid en gebondenheid in die natuur- wetenskaplike navo rsing by K. W. Gerritsma

    Published 1965-03-01
    “…In ons tyd waarin vryheid dikwels die betekenis van onge- bondenheid aan enige norm beteken en waarin die beoefening van die natuurwetenskappe so ’n hoë vlug geneem het, is dit noodsaaklik om oor die probleme van vryheid en gebonden­ heid nader te besin, in die algemeen op die terrein van die wetenskappe, maar dan in die besonder op die terrein van die natuurwetenskaplike navorsing.…”
    Get full text
    Article
  7. 7
  8. 8

    Vryheid en gebondenheid van die letterkunde in ’n plurale gemeenskap by J. Swanepoel

    Published 1981-05-01
    “…Die vraag stuk van die vryheid en gebondenheid van die letterkunde was deur die eeue been “n omstrede onderwerp en dit is des te meer omstrede wanneer die vryheid en gebondenheid van die letterkunde in ’n plurale gemeenskap in oënskou geneem word.…”
    Get full text
    Article
  9. 9

    Enkele aspekte van vryheid en verantwoordelikheid van die universiteit* by H. J.J. Bingle

    Published 1964-03-01
    “…Meneer die Vise-Kanselier, Dames en Here, By hierdie geleentheid vra ek u welwillende aandag vir die onderwerp: „Enkele aspekte van vryheid en verantwoordelikheid van die universiteit”.…”
    Get full text
    Article
  10. 10
  11. 11
  12. 12

    Vryheid en gebondenheid in die ontwikkeling van Christelike Onderwys in Suid-Afrika by H. J.J. Bingle

    Published 1964-03-01
    “…Dit herinner dadelik aan menslike vryheid wat tegelyk die diepste gebondenheid aan die Woord van God is. …”
    Get full text
    Article
  13. 13
  14. 14

    Vryheid en kultuur in Maphalla se vertaling van Kipling se ‘If’ na Sesotho by Johannes Seema

    Published 2014-02-01
    “…Hierdie artikel pleit ook vir meer vryheid vir die vertaler, uitgaande van die Derrideaanse teorie wat die vertaler meer vryheid vir vertaling bied.…”
    Get full text
    Article
  15. 15

    Vryheid en gebondenheid in die ekonomie van die Republiek van Suid-Afrika by J. H. Steyn

    Published 1965-03-01
    “…Toe ek ingewillig het om u toe te spreek oor „Vryheid en gebondenheid in die Ekonomie van die Republiek van Suid- Afrika” het ek nie besef dat dit ’n onderwerp is wat veel meer diepgaande studie vereis as waartoe iemand wat tot ’n groot mate die kantoor en studeerkamer verruil het vir die plaas in staat is nie. …”
    Get full text
    Article
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20