Op Griekse lier: Vroeë Griekse liriese poësie, vertaal en toegelig

Enige boekpublikasie in Afrikaans oor die Klassieke letterkunde is ’n besondere gebeurtenis. Vanweë die beperkte leserspubliek is skrywers én uitgewers huiwerig om in Afrikaans te publiseer. ’n Boek oor die Griekse liriese poësie — in vele opsigte die stiefkind van die antieke Griekse letterkunde —...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.C. Thom
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies 2012-03-01
Series:Akroterion
Online Access:http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/93