Die eenheid van die lewe en politici kontra akademici
Die verklaring van die 29 alcademici oor die kleurlingvraagstuk het oor die algemeen sterk afwysende reaksie uitgelok van sommige politici, ministers en politieke party-koerante. Vir my was hierdie reaksie nie heeltemal onverwags nie.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1971-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/949 |