Ondersoek na ’n teoretiese onderskraging van boekkuns: Die toepassing van Bakhtin se dialogisme en heteroglossia op geselekteerde voorbeelde van kunstenaarsboeke
Onlangse navorsingsprojekte en konferensies oor boekkuns het gereageer op Johanna Drucker se oproep in 2005 dat noodsaaklike navorsingswerk gedoen moet word om ’n deegliker teoretiese basis vir die terrein van boekkunsproduksie te vestig. Die deelname van kunstenaars en ander praktisyns van boekkuns...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2012-11-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/353 |