Verstaanbare prediking is eenvoudige prediking: ’n Prakties-teologiese besinning oor die styl van prediking
Prediking is intensioneel en wil verandering bewerk. Onder die prediking vind interaksie en kommunikasie tussen prediker en hoorder plaas. Die oomblik wanneer die prediker skryf of praat, maak hy of sy van styl gebruik. Styl is vir die prediker soos die kleur wat ’n kunstenaar gebruik. Die navorsing...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2012-11-01
|
Series: | In die Skriflig |
Subjects: | |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/62 |