Abraham Kuyper en volksideologie onder die Afrikaners

Om die waarheid te sê, Kuyper is lank nie meer gewild in Gereformeerde geledere in Suid-Afrika nie. Deels moet dit gewyt word aan die assosiasie van apartheidsideologie met Kuyper se idee van skeppingsordeninge (’n idee wat ook verbind kan word met Hitler se regverdiging van sy uitwissingsoperasies)...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: K. Smit
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1989-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/834