Honor of honorarium

In die geskiedenis van die kerk vind ons verskillende voorbeelde wat daar op wys dat nie elkeen kon saamstem met die praktyk om predikante van ’n traktement te voorsien nie. Met name wanneer dit sendelinge betref dan mag daar nie so iets soos ’n vaste lewensonderhoud aan hulle gegee word nie.

Bibliographic Details
Main Author: L. Floor
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1975-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1058