Calvinistiese reaksies op die huidige wêreldveroordeling van Suid-Afrika
Ook in my medewerking aan ons Gereformeerde Kerk se Sinodale Deputaatskap omtrent die rasse-vraagstuk, wat binnekort sy rapport vir die volgende sinode sal finaliseer, het ek in noue aanraking gekom met die gebrokenheid van ons Calvinistiese reaksie op die sogenaamde tradisionele Suid-Afrikaanse ras...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1960-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1530 |