Abraham Kuyper as kerkregkundige

As partyman was Kuyper onbetwis Abraham die Geweldige. As kerk­regkundige was hy die man vir sintese, die man wat teenstellende filosofiee en teologiese strominge met sy verstommende intellektuele vermoe kon absorbeer en dit dan tot ’n nuwe weg kon verwerk. Hierin lê Kuyper se oorspronklikheid: dat...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. J. Smit
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1989-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/833