Psigologiese benadering van pastorale arbeid
In die spreektaal van ons Afrikaanse kerke is ons lief om die bedienaar van die Woord aan te dui as „die predikant”, „die leraar” of „die dominee”. Miskien plaas ons met hierdie semantiese gebruik van terme wat lering en proklamering impliseer, ’n ongelukkige klem op die preekamp. Daarteenoor,...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1969-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1303 |