Psigologiese benadering van pastorale arbeid

In die spreektaal van ons Afrikaanse kerke is ons lief om die bedienaar van die Woord aan te dui as „die predikant”, „die leraar” of „die dominee”. Miskien plaas ons met hierdie semantiese gebruik van terme wat lering en proklamering impliseer, ’n ongelukkige klem op die preekamp. Daarteenoor,...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. J. Strümpfer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1969-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1303
_version_ 1819079535182741504
author D. J. Strümpfer
author_facet D. J. Strümpfer
author_sort D. J. Strümpfer
collection DOAJ
description In die spreektaal van ons Afrikaanse kerke is ons lief om die bedienaar van die Woord aan te dui as „die predikant”, „die leraar” of „die dominee”. Miskien plaas ons met hierdie semantiese gebruik van terme wat lering en proklamering impliseer, ’n ongelukkige klem op die preekamp. Daarteenoor, het ons semanties miskien iets te leer van die Pinkstersektes wat die benaming „pastoor” verkies, of die Amerikaanse ge­ bruik van die term „the pastor”. Ons is wel lief om te praat van „ons herder en leraar”. Veelal word die herderlike, of pastorale, deel van die taak van die bedienaar van die Woord egter in sy eie gedagtes, asook in die gedagtes van sy gemeentelede, deur die leraarskap op die agtergrond gedwing. Al te dikwels word hy deur gemeentelede beskou as iemand wat op Sondag op die kansel gesien moet word en wat niks met die res van hul lewens te doen het nie. Herstel van die pastoraat sal deel moet wees van die proses om die ontkerstening van die hedendaagse lewe teen te gaan.
first_indexed 2024-12-21T19:30:32Z
format Article
id doaj.art-16a4a5f1a25b4a0c83c1bf71da8f051b
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-21T19:30:32Z
publishDate 1969-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-16a4a5f1a25b4a0c83c1bf71da8f051b2022-12-21T18:52:43ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571969-03-0136410.4102/koers.v36i4.1303Psigologiese benadering van pastorale arbeidD. J. StrümpferIn die spreektaal van ons Afrikaanse kerke is ons lief om die bedienaar van die Woord aan te dui as „die predikant”, „die leraar” of „die dominee”. Miskien plaas ons met hierdie semantiese gebruik van terme wat lering en proklamering impliseer, ’n ongelukkige klem op die preekamp. Daarteenoor, het ons semanties miskien iets te leer van die Pinkstersektes wat die benaming „pastoor” verkies, of die Amerikaanse ge­ bruik van die term „the pastor”. Ons is wel lief om te praat van „ons herder en leraar”. Veelal word die herderlike, of pastorale, deel van die taak van die bedienaar van die Woord egter in sy eie gedagtes, asook in die gedagtes van sy gemeentelede, deur die leraarskap op die agtergrond gedwing. Al te dikwels word hy deur gemeentelede beskou as iemand wat op Sondag op die kansel gesien moet word en wat niks met die res van hul lewens te doen het nie. Herstel van die pastoraat sal deel moet wees van die proses om die ontkerstening van die hedendaagse lewe teen te gaan.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1303
spellingShingle D. J. Strümpfer
Psigologiese benadering van pastorale arbeid
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Psigologiese benadering van pastorale arbeid
title_full Psigologiese benadering van pastorale arbeid
title_fullStr Psigologiese benadering van pastorale arbeid
title_full_unstemmed Psigologiese benadering van pastorale arbeid
title_short Psigologiese benadering van pastorale arbeid
title_sort psigologiese benadering van pastorale arbeid
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1303
work_keys_str_mv AT djstrumpfer psigologiesebenaderingvanpastoralearbeid