Groteske manifestasies van mag in <i>Dance of the vampires</i> deur Bole Butake

Hierdie artikel is ’n ontleding vanDance of the vampires deur die Kameroense dramaturg, Bole Butake. Dit het die maniere ondersoek waarop die toneelstuk homself projekteer as verhaal van ’n nasie en omgekeerd, hoe die nasie in die toneelstuk as ’n narratiewe teks funksioneer waarin magsideologieë in...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Naomi Nkealah
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-05-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/415