Groteske manifestasies van mag in <i>Dance of the vampires</i> deur Bole Butake
Hierdie artikel is ’n ontleding vanDance of the vampires deur die Kameroense dramaturg, Bole Butake. Dit het die maniere ondersoek waarop die toneelstuk homself projekteer as verhaal van ’n nasie en omgekeerd, hoe die nasie in die toneelstuk as ’n narratiewe teks funksioneer waarin magsideologieë in...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-05-01
|
Series: | Literator |
Subjects: | |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/415 |
_version_ | 1819078235743322112 |
---|---|
author | Naomi Nkealah |
author_facet | Naomi Nkealah |
author_sort | Naomi Nkealah |
collection | DOAJ |
description | Hierdie artikel is ’n ontleding vanDance of the vampires deur die Kameroense dramaturg, Bole Butake. Dit het die maniere ondersoek waarop die toneelstuk homself projekteer as verhaal van ’n nasie en omgekeerd, hoe die nasie in die toneelstuk as ’n narratiewe teks funksioneer waarin magsideologieë ingeskryf of uitgewis word. Butake se visie van die nasie omvat verskeie magsdiskoerse wat ondersoek word teen die agtergrond van die groteske in sisteme van dominasie, soos uiteengesit deur Achille Mbembe. Die artikel voer aan dat, terwyl die stuk van die ambivalensie in magsverhoudings afhang, die skrywer se visie onambivilant is in sy Utopiese konsepsie van politiese verandering en sy geslagtelike uitbeelding van vrouens binne nasionalistiese diskoerse. |
first_indexed | 2024-12-21T19:09:52Z |
format | Article |
id | doaj.art-17b090923917441d988271f2a6f007e0 |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 0258-2279 2219-8237 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-21T19:09:52Z |
publishDate | 2013-05-01 |
publisher | AOSIS |
record_format | Article |
series | Literator |
spelling | doaj.art-17b090923917441d988271f2a6f007e02022-12-21T18:53:14ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372013-05-01341e1e7653Groteske manifestasies van mag in <i>Dance of the vampires</i> deur Bole ButakeNaomi Nkealah0Department of Languages, University of Limpopo, Turfloop CampusHierdie artikel is ’n ontleding vanDance of the vampires deur die Kameroense dramaturg, Bole Butake. Dit het die maniere ondersoek waarop die toneelstuk homself projekteer as verhaal van ’n nasie en omgekeerd, hoe die nasie in die toneelstuk as ’n narratiewe teks funksioneer waarin magsideologieë ingeskryf of uitgewis word. Butake se visie van die nasie omvat verskeie magsdiskoerse wat ondersoek word teen die agtergrond van die groteske in sisteme van dominasie, soos uiteengesit deur Achille Mbembe. Die artikel voer aan dat, terwyl die stuk van die ambivalensie in magsverhoudings afhang, die skrywer se visie onambivilant is in sy Utopiese konsepsie van politiese verandering en sy geslagtelike uitbeelding van vrouens binne nasionalistiese diskoerse.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/415GrotesqueAnalysisButakeVampiresGender |
spellingShingle | Naomi Nkealah Groteske manifestasies van mag in <i>Dance of the vampires</i> deur Bole Butake Literator Grotesque Analysis Butake Vampires Gender |
title | Groteske manifestasies van mag in <i>Dance of the vampires</i> deur Bole Butake |
title_full | Groteske manifestasies van mag in <i>Dance of the vampires</i> deur Bole Butake |
title_fullStr | Groteske manifestasies van mag in <i>Dance of the vampires</i> deur Bole Butake |
title_full_unstemmed | Groteske manifestasies van mag in <i>Dance of the vampires</i> deur Bole Butake |
title_short | Groteske manifestasies van mag in <i>Dance of the vampires</i> deur Bole Butake |
title_sort | groteske manifestasies van mag in i dance of the vampires i deur bole butake |
topic | Grotesque Analysis Butake Vampires Gender |
url | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/415 |
work_keys_str_mv | AT naominkealah groteskemanifestasiesvanmaginidanceofthevampiresideurbolebutake |